Jou Galasiërs Voorbereiding Nagaan lys !
deur Angela | Sep 5, 2015 | Love God Greatly
Ohhh vriende, ons is net 'n paar dae weg van die begin van ons Love God Greatly (Lief God Grootliks) Galasiërs Aanlyn Bybelstudie, en ons wil julle help om daarmee goed te begin! Hier is net 'n paar vinnige dinge wat jy kan doen voor Maandag om voor te berei vir hierdie opwindende volgende sessie.
1. As jy nog nie, is dit nou 'n goeie tyd om 'n kopie van ons nuwe Galasiërs Studie Joernaal (net in Engels beskikbaar) te bestel en finansieel help om die Love God Greatly bediening te ondersteun of as geld sake knyp, voel asb vry om die studie joernaal en leesplan te druk teen geen kostes nie. Ons harte en begeerte is om vroue in God se Woord te kry en ons wil nie hê dat finansies in die pad moet staan nie. Dit is ook hoekom ons, ons 10 studie joernaal vertalings gratis aanbied. Ons doel is om die taalgrens en finansiële versperring te verwyder en vroue regoor die wêreld help om te grawe in God se Woord vir hulself ... in hul eie tale!
Hoekom? Omdat ons weet God se Woord is kragtig en wanneer jy vroue kry om te lees en Sy Woord toe te pas in hul lewens ... sa families, gemeenskappe en nasies verander word.
Klik hier om die Galasiërs Studie Joernaal te koop
Klik hier om die Galasiërs Studie Joernaal af te laai.
Klik hier om die vertaalde Galasiërs Studie Joernaal in 10 tale af te laai.
Die Galásiërs Studie Journal is 'n wonderlike, interaktiewe manier om aan te teken wat God jou leer deur die studie
Ons nuwe 108 - bladsy Galasiërs Studie Joernaal is in vol KLEUR en kom kompleet met :
• weeklikse Bybel leesplanne
• geheue verse
• persoonlike uitdagings
• daaglikse SOAP joernaal bladsye
• weeklikse gebedsfokus
• weerspieëling vrae en MEER!
2. Skryf in by LiefGodGrootliks.wordpress.com. Wanneer jy inteken op ons webwerf ( o ja , en moenie vergeet om jou inskrywing te bevestig nie! ), jy sal 'n e-pos elke keer 'n nuwe kry wanneer ons 'n nuwe "post" op die blog publiseer.
Ons het ook Gratis Galasiërs Memoriseer Ver kaarte – klik hier om dit af te laai studie
As jy nog nie ingeskryf het nie, doen dit VANDAG en jy sal ‘n ding mis nie!
3. YouVersion is HIER!!! Ons Galasiër Leesplan PLUS M-F Dagstukke inhoud is nou op YouVersion (Net in Engels). Klik maak die YouVersion App oop: Klik op Planne (Plans), gaan deur die Planne (plans), soek dan vir Love God Greatly - Galatians, maar asseblief, wag tot Maandag om met die plan te begin sodat u "reminder" saamval met ons Galasiërs se lees skedule !! Ons is so opgewonde om in staat te wees om weer YouVersion aan te bied hierdie sessie (dankie dat u vir ons vertel het hoeveel julle daarvan HOU), En ons is dankbaar vir diegene agter die skerms wat ywerig werk om hierdie funksie moontlik maak !
4. Dit is nie te laat om te oorweeg om 'n vriendin te nooi om by ons te aansluit vir hierdie sessie nie! Miskien, net miskien, het God reeds iemand op jou hart gelê, en jy het al bedoel om hierdie studie inligting met haar te deel. Moenie 'n nog 'n dag wag nie (jy sal nooit haar antwoord ken, tensy jy haar nie vra nie, reg?!) - stuur die boodskap, maak daardie oproep, en help ons om selfs NOG meer vroue te kry in God se Woord!
5. Ten slotte, en die belangrikste, sal jy by ons aansluit in gebed? Ons vra nederig vir God om ons te beskerm, te seën, te versterk en te bemagtig soos ons streef om te omhels wat God vir ons het in hierdie studie en daarna. Ons vra God om harte voor te berei en te versag om die waarheid te ontvang van Sy Woord, sodat al wat deelneem kan vir altyd veranderd wegstap.
O vriendin, ons koester saam met jou die tyd gespandeer in God se Woord! Dankie dat U 'n spesiale seën vir die Love God Greatly gemeenskap is!
Ons Galasiërs Aanlyn Bybelstudie met LGG begin MAANDAG 7 September. Raak opgewonde.
Moenie vergeet om aan te sluit by ons blog, en ons Facebook bladsy nie.
Love God Greatly,
* KOM ONS PRAAT: Sluit jy by ons aan in #Galasiërs hierdie sessie? Vertel vir ons asseblief 'n bietjie oor jouself in die kommentaar hieronder ... ons wil jou graag ontmoet!