IN ELKE SEISOEN, GOD BY ONS


deur WhitneyD | Dec 8, 2015

IN ELKE SEISOEN, GOD BY ONS

Ek is herinner hoe onfuks ek is toe ek letterlik in gehardloop het by die heiligdom met geen tyd om te spaar nie. Ek is redelik seker ek was die laaste een om te gaan sit in ‘n kamer vol van honderde. Ernstig – die heel laaste een

Ek het regtig nie tyd vir hierdie nie.

Die vroue van ons kerk het bymekaar gekom vir ‘n Kersfees viering. Terwyl feestelike musiek gespeel het, pragtige dekor geglinster het op die tafels, en vroue die gesprek geniet het, het ek daar gesit met ‘n miljoen dinge op my gedagtes. Ek het net ‘n huis vol kinders met huiswerk wat gedoen moes word gelos, my Kersfees versierings was nog in die solder, en my Desember te doen was besig om te groei by die minuut. Tydens die besigste maand van die jaar, ek was net vyf minute daar en was ek reeds kriewelrig in my sitplek .

Ek het die stampvol kamer rond gekyk en vroue gesien van alle rasse en ouderdomme. Uiteindelik het hul gekombineerde stemme en gelag vir nogal ‘n bietjie van oproer gemaak, tot hierdie :

Heilige Heilige Ek sal buig voor
My Here en Koning
Hallelujah U het gekom na ons
U maak alles nuut

Die kamer het vinnig tot ‘n stilte gekom soos die solis teer begin sing het, en my hart is oortuig bevind op die plek.

U het gekom na ons toe.

Dit som die hele seisoen op tot reg daar bo. Maar in die middel van ‘n te volle skedule en heeltemal verkeerde verwagtings , het ek dit groot tyd gemis.

Die musiek het voortgegaan en ek kon nie help maar sien dat die vrou wat direk oorkant my gesit het, het gesit en stil huil. Ek ken nie haar storie nie, maar sonder om ‘n woord te sê het haar houding gekommunikeer dat haar trane het gekom van ‘n plek van pyn …

So wonderlike, U het die sterre genome
Van die diepste nag
Steeds het U my lief
U het my naam geroep
Ek sal U volg

Elke seisoen het een of soort van spanning – dit het ek geleer in my twee en veertig jare. Ligte kan stralende wees en ons harte vol blydskap een oomblik, en die volgende oomblik kan dit gevul word met ‘n diep lyding. Maak nie saak waar ek en jy onsself vind op daardie spektrum vandag nie, ‘n onderliggende koers bly, wat ons herinner dat tot Jesus terugkom, sal ons almal hier ‘n bietjie onseker wees.


Die dissipels was op ‘n wipwaentjie van hul lewens.

Hulle het geloop en gepraat met Jesus, en na Hom gekyk toe Hy wonderwerke verrig het en ‘n intieme verhouding met die Een wat hulle uit die skare geroep het en hulle in ‘n voor ry gesit tot Sy eer. Maar net toe die vreugde van die ervaring van die God-mens op sy volste was, het die vloedgolwe neergestort.

Soldate het hom geslaan en gekruisig. Die wêreld het hom verwerp, en die lig het verdof.

Maar gee dit ‘n paar dae – drie om presies te wees – en nog ‘n golf van emosies het in gehaas toe hulle op die leë graf afkom. Sommige het geglo in ‘n oomblik terwyl ander bewys nodig gehad het, maar vreugde het na vore gekom soos die verwesenliking van die verslane dood in gesink het.

Heilige heilige God, die Almagtige
Daar is niemand soos U nie
Heilige Heilige God, die Almagtige
Daar is niemand soos U nie.

Geselskap, wonderwerke, en vreugde het terug gekeer vir ‘n seisoen. Maar moenie te gemaklik raak nie. Na veertig dae verby is, het die volgende golf gekom .

U het uit die dood opgestaan, net om ons weer te verlaat?

Sommige het aanbidding gehou en sommige het getwyfel daardie dag op die berg, en dan het Jesus ‘n groot bevel uitgereik – een wat dalk onmoontlik geklink het vir hierdie manne wat waarskynlik moeg was van al die kinkels, draaie, hoogtepunte, en laagtepunte van die afgelope dae en jare.

Jy ken die wêreld wat vir my net verwerp het? Gaan bereik hulle in my naam .

Ek kan net dink aan die hart van Jesus daardie dag soos hy gekyk het in die oë van die manne wat die hele wêreld sou in gaan. Hy het geweet wat hulle voel – elkeen – en so het hy sy laaste aardse adres geeindig met die gemak wat hulle nodig gehad het om te hoor in hierdie nuwe seisoen :

“Ek is by julle al die dae tot die voleinding van die wêreld. ” ~ Mattheus 28:20

Spanning steeds met vreugde en proewe te kom, maar Sy teenwoordigheid sou bly.

Emmanuel, Jesus Christus
U sal my nooit laat gaan nie
My herder Koning
U waak oor my
Emmanuel

___________________

Die solis het klaar gemaak met die kragtige koor en nou was EK die een met harde trane wat loop oor my gesig – hierdie keer nie as gevolg van diep pyn nie, maar omdat ek uiteindelik lank genoeg gesit het om die wonder van dit alles te begryp.

Emmanuel, God by ons.

Die grootste geskenk van alles, in elke seisoen.

By Sy Voete.

 

*KOM ONS PRAAT: Sukkel jy om te rus in God se verteenwoordigheid vandag?. Laat ons weet hoe ons gebeds groep vir u kan bid in die kommentaar hieronder.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante Bybelstudie

KRY BLOG-UPDATES

Mees onlangse