Kinders sê dikwels wat ons volwassenes alreeds dink … maar met woorde wat ons nie sou waag om uit ons monde te laat kom nie.
“Hoekom is hulle hawelose? Het hulle nie werk nie? Pappa het ‘n werk …
My man het net by die deur in gestap na alfewering van kos aan die hawelose skuiling in die anderkant van die dorp. Sy familie en ‘n ruim tafel van kos het vir hom gewag by sy terugkeer, sowel as ‘n menigte van vrae wat nie een van ons werklik geweet wat die antwoord was nie.
” Ouens die lewe is soms net moeilik. Ons weet nie regtig waar deur hulle is nie.”
Sy stem was stil en peinsend, en ek het opgemerk dat hy nie aan sy kos geraak het nie. Die besoek het natuurlik ‘n impak op hom gehad in ‘n manier dat hy nog nie in staat was om te antwoord nie. So in plaas daarvan voor te gee om die antwoorde te hê wat nêrens binne bereik was nie, het hy begin praat oor die mense.
Mense net soos ek en jy, regtig.
Mense met honger. Mense met drome. Mense wat eerstehands die harde werklikheid ervaar dat die lewe nie altyd uitdraai soos ons dit ons beplan nie. Mense wat gereed is vir verandering, maar weet net nie hoe om daar te kom. Mense wat wens hulle kon vry wees van die daaglikse stryd wat hulle plaag, maar nie regtig weet waar om te begin nie. Mense wat ‘n hele klomp minder van hulself nodig het, en ‘n hele klomp meer van Jesus
JNet daardie oggend, ek is redelik seker ek was meer bekommerd oor my kombuis dekor, my vaag internet, en die feit dat ek nodig gehad het om 10 pond te verloor. O, hoe maklik word ons ontevrede en maak ons vernoue wêreld alles oor ons.
Sy sagte woorde was gerig teenoor ons kinders, maar God het daardie woorde vir my bedoel.
Daar is ‘n wêreld wat sterf.
Regoor die wêreld, oorkant die dorp, en reg hier op my straat. En ons sit by ons tafels in oorvloed, en probeer besluit of hulle waardig is.
___________________
Ons was nie waardig nie.
God het die diepte van ons sonde geken, maar hy het sy Seun vrywillig gegee. Vir die sonde wat reeds die aarde oorstroom het en vir die sonde wat nog sou kom. Hy het nie daarop aan gedring dat ons onsself skoonmaak of na rehabilitasie sentrum gaan of werk totdat ons eie pad kon verdien nie.
Geen veroordeling.
Geen diskriminasie.
Geen verwagting dat ons alles op ons eie saam het nie.
Hy het eenvoudig die duisternis in gegaan en gegee, sodat ons kan lewe.
Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. Romeine 5:8
___________________
Ek weet nie wie dit is vir jou nie.
Miskien is dit ‘n nasie van gewonde mense wat ‘n helfte wêreld weg is, of miskien is dit ‘n totale vreemdeling wat later in die week sal raak loop.
Maar dit weet ek verseker: iemand in jou pad – en in my – het lig nodig om te skyn in hulle duisternis.
Sal ons na hulle kyk met deernis in ons oë, of sal ons weg kyk soos ons probeer besluit of hulle waardig is of nie?
Daar is ‘n wêreld wat sterf, en die medisyne wat hulle nodig het, is Jesus.
O ja, dit sal moeite neem.
Waarskynlik, sal dit morsig wees.
Sekerlik, dit sal duursaam wees.
Oor en oor, sal dit beteken om te sterf aan self en al die geriewe wat ons so styf vashou.
Maar deur die genade van God as gevolg van ons opregte liefde vir God, kan ons doelbewus {lewe in verhouding} met ons wêreld.
Nie omdat ek of jy of die wêreld op enige manier waardig is nie …
Maar omdat Jesus waardig is.
O kinders van God, ons mag nie weg kyk nie …
want Ek was honger, en julle het My iets gegee om te eet;
Ek was dors, en julle het My iets gegee om te drink;
Ek was ‘n vreemdeling, en julle het My gehuisves;
Ek was sonder klere, en julle het vir My klere gegee;
siek, en julle het My verpleeg;
in die tronk, en julle het My besoek.’
‘Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie
broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.’
~ Matteus 25:35-36, 40
Kom ons gaan die wêreld binne en gee, sodat deur Jesus mag hulle lewe.
By sy voete,
*KOM ONS PRAAT : Vang jouself om te probeer besluit of iemand waardig is of nie? Hoe kan ons saam prakties teen hierdie veg?