{Gemaak vir Verhoudings} met God – Die gebed wat ek en jy behoort te bid hierdie jaar ….

 14 Januarie 2015

Clipboard01

Dit is 1995, en ek kan dalk net in die middel van ‘n identiteit krisis wees

Ek het my kollege graad drie keer verander, ek is so arm, dat ek skaars genoeg sente bymekaar kan maak vir ‘n bondel wasgoed, en ek kan nie Organiese Chemie slaag om my lewe te red nie. En ek is ‘n hopelose enkeling … het ek dit genoem? Hopeloos rigtingloos in so baie maniere.

Toe het ek begin bid.

Ek het daardie jaar baie spesifieke gebede gebid. Ek het God gevra vir rigting in my loopbaan. Ek het hom gevra om my finansiële las te verlig. En ek het met vrymoedigheid by hom gepleit om vir my ‘n betekenisvolle geselskap te stuur.

En nog steeds stilte.

Ek het dit nie verstaan nie. As klein dogtertjie het ek God gevolg. Ek het sy getrouheid in my lewe in soweel manier gesien deur my twintig-wat jare. Ek het probeer om getrou terug te bly. Maar lewe in hierdie seisoen het geleeg gevoel, maak nie saak wat ek gevolg het om hierdie hopelose plekke te vul nie.

En toe is ek Haiti toe en daar het ek haar aanbidding gekyk.

It was my college Spring Break, and I found myself in one of the poorest villages in arguably the poorest nation in the world. Her physical needs alone made my requests seem trivial in comparison. While I lacked basic life direction, she lacked food, clothing and shelter… basic needs for survival.

Dit was my kollege Lente breek, en ek het myself gevind in een van die armste dorpe, in waarskynlik die armste land ter wêreld. Haar fisiese behoeftes alleen het my versoeke triviale laat lyk in vergelyking. Terwyl ek aan’n gebrek van basiese lewerigting gelei het, het sy ‘n tekort aan kos, klere en skuiling … die basiese behoeftes vir oorlewing gehad

Maar nog steeds, was sy gevul met ‘n vreugde wat sy nie kon beheer nie.

Ek kon dit sien in die vonkel van haar oë en haar aansteeklike glimlag. Ek het dit gesien in die manier waarop sy sonder enige inhibisie in volledige aanbidding aan haar Verlosser gesing het. Ek het vrede in haar uitdrukking en ‘n vrygewigheid in haar gees gesien.
Haar uiterlike omstandighede het nie dikteer nie … maar in plaas daarvan het haar innerlike vreugde deurgebreek.

En dis toe dat ek besef het dat my fokus al die tyd verkeer was. Ek het die tevredenheid van die wêreld gevolg in plaas daarvan om genoegsaamheid in my Verlosser te vind.

Ons was {Gemaak vir Verhoudings} met God. Om ons tevredenheid ten volle in Hom te vind, En wanneer ons Christus ken … Hom regtig ken en ons wandel in die Gees, is daar ‘n groot volheid van vreugde maak nie saak wat die wêreld op ons pad gooi nie.

“God’s love has a width, length, height, and depth, but we will never reach the end of it.
Our capacity to experience God’s love will be exhausted long before God’s capacity to give it is strained. The picture of having Christ dwell inside us by faith presents us with compelling and comforting possibilities. What Christ does in us and through us will always be ‘exceedingly abundantly above all we ask or think.'” – Max Lucado

Vriendin, sou jy stop en eenvouding verbaas wees oor God se liefde vir jou vandag?

Wees oorstelp van vreugde net met die gedagte van wie Hy is.

Neem tyd vandag om Sy nederlaag van die sonde en van die dood in jou plek te vier.

Soek troos in die wete dat Hy jou nie verlaat het as weeskinders nie, maar in plaas daarvan na jou toe gekom het.

Rus in die feit dat Hy vir jou is, en niks kan jou skei van Sy liefde nie.

En van al die gebede wat jy hierdie jaar bid, laat hierdie een aan die bokant van daardie wees:

Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees
Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek.
Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God. Efesiërs 3:16-19

God vul ons leë ruimtes met jou. Niks in hierdie wêreld kan ooit vergelyk …

By Sy voete,

 Whitney

Die studiemateriaal:

  1. Gemaak vir Verhoudings Studiegids
  2. Gemaak vir Verhoudings Leesplan

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante Bybelstudie

Geen Bybelstudie is gevind nie

KRY BLOG-UPDATES

Mees onlangse