Gemaak vir Verhoudings …… begin oor EEN week

5 Januarie 2015

Liewe Vriendinne

Oor 'n week van vandag begin ons  aanlyn Bybelstudie "Gemaak vir Verhoudings"en ons kan nie op meer opgewonde wees nie.  Ons gaan 'n paar prettige uitdagings hê en en ons gaan vir  jou 'n geleentheid gee om te praat in hierdie wonderlike gemeenskap van vroue wat net so honger vir God se Woord is as jy! Ek is lief vir die gemeenskap wat God hier bou! Dankie dat u deel daarvan is!

Soooo tot volgende Maandag hou die volgende in gedagte:

  1. onthou om die blog te volg; die studie materiaal sal op die einde van die e-pos wees;

  2. onthou om te registreer hier – Registreer!

  3. Die vertaling vir ons studies sal Woensdag beskikbaar wees!

  4. Ons aanvaar nuwe dames in ons aanlyn gemeenskap tot Vrydag aand (9 Januarie). Sluit by ons groep (facebook) aan of begin u eie groep.!

  5. Registrasie vir ons opkomende studie eindig hierdie Vrydag 9 Januarie.

EN….

Moenie vergeet om jou vriendinne te nooi om by ons aan te sluit nie, dit is soveel meer prêt om saam God se Word te studeer!

 Banner

Sien julle Woensdag! Woot!

Moenie vergeet om ons te volg by Facebook: LiefGod Grootliks:

Lief God Grootliks!

Love God Greatly!

010515_1710_GemaakvirVe1.jpg


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante Bybelstudie

Geen Bybelstudie is gevind nie

KRY BLOG-UPDATES

Mees onlangse