Fasiliteerder Inskrywing & Materiaals NOU beskikbaar
by Angela | Nov 1, 2015
Raak opgewonde dames ... die begin van ons Name van God studie is net EEN WEEK weg!! Ons wil hê u moet weet dat ons besig is om te beplan, voor te berei en vir U te bid!
In vandag se vinnige tegnologie-gedrewe wêreld, sou dit maklik wees om God se Woord te leer in ‘n geïsoleerde omgewing wat aanmoediging of ondersteuning ontbreek, maar dit is nie die bedoeling hier by Lief God Grootliks nie. God het ons geskape om te lewe in verhouding met Hom en met mense rondom ons.
Ons het mekaar nodig , en ons lewe ‘n beter lewe saam.
As gevolg van hierdie, sal u oorweeg om uit te reik en saam met iemand hierdie sessie te studeer?
Almal van ons het vroue in ons lewens wat vriendskap, aanspreeklikheid nodig het, en die begeerte het om in te duik in God se Woord op ‘n dieper vlak. Wees verseker ons sal reg langs julle studeer – saam met julle leer, vir julle toejuigjulle, en ‘n soete verhouding geniet, en van oor tot oor glimlag soos ons sien hoe God vroue saam verenig – wat doelbewus harte en gedagtes vir Sy heerlikheid verbind.
Ons wil u help om hierdie sessie goed te begin! Hierdie pos is gepak met baie inligting oor hoe u die meeste uit ons Lief God Grootliks hulpbronne hierdie sessie kan kry.
_______________________
Daar is verskeie maniere hoe om deel te neem met Lief God Grootliks hierdie studie sessie:
• Volg ons LGG Facebook-bladsy ! Ons sal die studie verse van die dag plaas, skakels na ons blog boodskappe, en tonne ekstra aanmoediging in ons 6 - week studie.
• Volg ons op Instagram @LoveGodGreatlyOfficial vir daaglikse studie plasings, en beplan om jou studie beelde en insigte te deel deur die gebruik van die #LoveGodGreatly hashtag .
*** Ons het tans ‘n weggee aan die gang … 7 Name van God joernale vir 7 wenners … een vir jou en een vir ‘n vriend! Weggee eindig Maandag aand … Volg ons op Instagram en skryf in vir die weggee! (Dit is vir die Engelse Studie Joernaal wat te koop aangebied word op Amazon)
• U is uitgenooi om aan te sluit in die gesprek op ons Lief God Grootliks blog pos elke Maandag, Woensdag en Vrydag regdeur hierdie studie sessies
- Vind ons Name van God leesplan en gewyde inhoud op YouVersion! Besoek ons Hulpbronne bladsy by Love God Greatly en kies YouVersion vir die direkte skakel op 9 November … .Die dag wat ons studie begin! (Net beskikbaar in Engels)
- As u verkies om die Name van God studie met ‘n klein privaat-groep te studeer, moedig ons u aan om uit te reik na jou vriende en familie en deel te neem aan die studie met hulle!
- Laastens, u is welkom om alleen te studeer. Ons wil hê jy moet die opsie wat die beste vir jou werk kies!
_______________________
Studeer in 'n groep:
'n Lief God Grootliks Gemeenskap Groep is 'n soet plek om ekstra aanmoediging, verhouding en aanspreeklikheid met ander vroue te ontvang in ons studie sessies!
Baie vroue vorm groepe van reeds gevestigde persoonlike verhoudings met vriende of familie het. Sodra jy jou groep versamel het, besoek ons eenvouding en word ‘n Fasiliteerder.
Ons het tans een groep by Lief God Grootliks, maar indien u ‘n groep wil vorm, kan u net vir my Velia ‘n epos stuur na [email protected] en ek sal u help.
_______________________
Name van God- Studiemateriaal :
Laastens , jy het gepraat en ons het geluister ! Vir u gerief, is ons Name van God Studie Joernaal (net in Engels beskikbaar) nou beskikbaar vir die aankoop in 'n pragtige hardeband boekvorm via Amazon ! Ons is lief vir hierdie opsie aangesien al die werk vir jou gedoen is; maak net seker jy plaas jou bestelling sodat jy jou joernaal voor ons studie begin sal ontvang! En moenie vergeet nie, 100 % gaan na die ondersteuning van die Love God Greatly nie- winsgewende bediening!
Ons studie joernaal is 110 bladsye en sluit memoriseer verse, refleksie vrae, 6 week Bybel leesplan, SOAP joernaal bladsye en meer!
Jy kan ook ons materiaal af laai deur ons blad Bybelstudies te besoek . Kies Name van God Studie Joernaal en leesplan om dit af te laai. DIE AFRIKAAN STUDIE JOERNAAL EN LEESPLAN SAL WOENSDAG OF VRYDAG BESKIKBAAR WEES OM AF TE LAAI.
_______________________
INSKRYWING:
Inskrywing na die LGG web bladys laat jou toe tot toegang tot ons MWF blog en gratis hulpbronne via e-pos. As jy reeds ingeskryf is en ontvang die Lief God Grootliks e-pos, hoef jy niks te doen nieLove God grootliks e-pos!
1. Om in te skryf via e-pos: Besoek LiefGodGrootliks.wordpress.com en gee jou e-pos adres met behulp van die teken in knoppie op die tuisblad. Klik op die follow knoppie
2. Jy sal 'n pop-up boodskap ontvang wat sê: "nuusbrief inskrywing: Jou inskrywing is suksesvol ingedien. Dankie! "Jy sal 'n e-pos binne 'n paar minute ontvang wat jou inskrywing bevestig . As jy nie hierdie e-pos ontvang nie, gaan asseblief na jou spam folder en kyk daar.
3. Bevestiging E-pos - Gaan jou e-pos inbox, spam folder or promotions tab (Gmail) spam vir 'n verifikasie boodskap. Kliek op die skakel Confirm Follow om jou e-pos adres te bevestig. Dit bevestig jou inskrywing.
4. Sodra bevestig, sal jy begin om e-pos van LGG te ontvang wanneer die volgende blog post gepubliseer word.
Die e-pos van LGG word op Maandae, Woensdae en Vrydae uitgestuur, of met elke nuwe pos. As jy jou inskrywing op ‘n Maandag geaktiveer het, sal jy waarskynlik e-pos op Woensdag ontvang.
Ons hoop dat u alles wat LGG aanbied, gebruik hierdie sessie! Ons is SO opgewonde dat u by ons aansluit, en kan nie wag om u weer hier op 9 November wanneer ons afskop met ons name van God studie te sien!
LGG
Inskrywing Koördineerder