Ek is die Psalmdigter…

Ek is die Psalmdigter…

deur Angela | Jul 20, 2015 | Love God Greatly

 Ek is die Psalmdigter

Ek het ook ‘n geskiedenis van uitroep na God, om Hom te herinner aan alles wat ek doen vir Hom en Hom vra van die “wanneer” en die “hoekoms” …

Wanneer Here sal jy wreek ?

Hoekom Here? Hoekom het U dit toegelaat?

En ek het ook 'n geskiedenis om Hom te vertel wanneer Hy nodig het om op te tree ...

“Dit is tyd dat die Here ingryp teen dié wat sy wet oortree.” Psalms 119:126

As gevolg van my beperkte sig en begrip, worstel ek om die weë van die Here by tye te begryp.

Ek het nie Sy per perspektief.

Ek het nie Sy kennis nie

Ek is nie God nie

En so word ek die Psalmdigter en roep uit na Hom met vrae wat buite my begrip is… en ek besef ek is net ‘n kind.

Jy weet ouderdom is snaaks. Hoe ouer ek word hoe meer besef ek hoeveel daar in die lewe is om te leer, en hoe baie geduldig God is met my groei .

God is goed en geduldig (Psalms 136:1 & 2 Petrus 3:9)

Ek hou daarvan dat God goed is. Maar geduldig? Dit kan ‘n bietjie moeiliker wees wanneer ek op Jesus wag om op te tree .

Die Jode in Jesus se dag wou ‘n Verlosser hê wat sou saamtem en die Romeinse onderdrukkers sou verslaan. Hulle wou aksie hê. Hulle wou wraak hê. Hulle wou almal wat hulle seergemaak het, om uiteindelik hul dag te hê.

En in baie maniere, is ek nie verskillend nie. Een ook nie ons vriend die Psalmdigter nie.

Hy het hoogtepunte en laagtepunte soos hy streef om God beter te ken en groter wysheid te bereik … net soos ek.

Ek neem troos dat hier is ‘n man wat heeltemal uit verkoop is aan God – ‘n man wat God se Woord meer waardevol skat as goud of juwele – en tog sien ek hierdie man in ‘n stryd om te wag op die Here om te beweeg. Ek hoor hom God herinner aan die regverdige lewe wat hy gelei het, net in geval God dit dalk gemis het. Ek sien hom smeek met God soos hy voortgaan om verdruk te word.

En in ‘n vreemde manier, bemoedig dit my. Dit verstrek my.

Miskien is dit die vordering van die beweging van “babakos” na “vastekos” in terme van geestelike groei, maar dit troos my om te weet dat ander mense wat 100 % uitverkoop is vir God – diegene wat desperaat hulle lewens vir Hom wil lewe – sukkel in hul begrip van waarom Hy kies om soms optree, en ander kere geduldig bly en nie in te gryp en die situasie wil regmaak soos ons wil Hy moet.

Maar ek begin om te sien dat in die wag … is daar kosbare groei ..

In die wag is daar ‘n doel

“Handel met my volgens u troue liefde, leer my u voorskrifte. Ek is u dienaar: onderrig my tog in u verordeninge.”

Die Psalmdigter roep tot die HERE, maar hy doen dit ook gepaard met ‘n opregte begeerte om God te ken en Sy weë te leer

“…eer my u voorskrifte.” – Psalms 119:124

“….onderrig my tog in u verordeninge.” – Psalms 119:125

Sy hart is nederig en onderrigbaar. Hy wil God se weë oor sy eie hê.

En miskien is dit die doel van die wag: die kosbare groei wat dit produseer .

"God se vertragings is nie God se ontkennings nie." - Warren W. Wiersbe

Soos die Psalmdigter, Roep ek uit na God en sê

“Dit is tyd dat die Here ingryp teen dié wat sy wet oortree.” – Psalms 119:126    

Maar in hierdie dae van wag leer ek om ‘n bietjie dieper in God se Woord te grawe, en bid ‘n bietjie meer ernstig. En dit is altyd ‘n goeie ding .

“laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied…” Mattheus 6:10

“Die dag sal kom wanneer die waarheid geopenbaar sal word en sonde sal geoordeel word; Intussen, in plaas van kla oor wat ons betaal het of wat ons verloor het, laat ons juig in die rykdom wat ons in God se Woord het; rykdom wat nooit van ons weg geneem kan word nie. “- Warren W. Wiersbe

Kom Ons Praat

Moenie twyfel vir ‘n sekond dat God nie sien wat aangaan in ons wêreld nie. Maar in die wag, hoe meer proaktief kan ons wees in die groei in ons geloof en uit te reik na ‘n seer wêreld … om die hande en voete van Jesus te wees?

Love God Greatly!


 

Week 6 Uitdaging:
Hierdie week fokus op die neem van ‘n addisionele stap in die grawe in God se Woord. Miskien is dit die lees van die verse in ‘n ander vertaling. Miskien is dit die luister na die Skrif oppad werk toe. Miskien is dit die lees van sommige kommentaar van hierdie week se verse. Maak nie saak hoe dit vir jou lyk nie, grawe ‘n bietjie dieper en vra vir God om vir jou ‘n groter begrip van Sy Woord te gee .

Week 6 Video:

(Klik hier as jy nie die video kan sien sien)

Week 6 Memoriseer:


Week 6 Leesplan:


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante Bybelstudie

KRY BLOG-UPDATES

Mees onlangse