{Die liggaam van Christus} in aksie: Saam is ons sterker

Clipboard02

Ek kan vir jou storie vir storie vertel, wat terug begin van die tyd toe ek ‘n klein dogertjie was…..

‘n Sak vol kruideniersware weg gesteek in die agterste sitplek van ons motor tydens kerk

‘n Aanbod vir gratis kindersorg tydens ‘n seisoen van aand klasse.

Kerk kamp geleerdheid kennisgewings jaar na jaar.

Rommel sakke vol gestop met ou klere, maar altyd net die regte groottes, en altyd net op die regte tyd.

‘n Anoniem koevert tussen die verweerde bladsye van haar Bybelg in gelip toe sy nie kyk nie.

‘n Tydige woord van bemoediging, ‘n luisterende oor, ‘n simpatieke omhelsing ..

Dit was die liggaam van Christus in aksie soos ons nederig daardie onverwagte jaar gelewe het aan die ontvangkant van genade.

___________________

Hierdie week het ek ‘n SMS vir haar gestuur om te sien of dit ‘n goeie tyd was om te bel. Sy het vinnig gereageer met ‘n ja – so lank as wat ek nie omgegee het vir ‘n koor van gekletsende kleintjies in die agtergrond nie. Glad nie, skryf ek terug. As daar een ding is wat ek verstaan, is dat die telefoon die universele sein is vir kleuters om van ooral aangehardloop te kom. Ek sal hulle nie eers hoor nie, belowe ek.  

Al hierdie jare later, is dit beslis my beurt om terug te gee.

Ons is state ver weg, so ek kan nie vir haar ‘n ete maak of haar kinders neem vir ‘n midag nie. Maar ek kan luister, bid, en haar herinner van die Waarheid wat sy reeds ‘n miljoen keer gehoor het. Dat God is nog steeds op Sy troon en dat hy nie verbaas is … waarheid wat bly ongeag wat die hospitaal toetse openbaar het. Ek sal haar weer bel volgende week, want die stryd sal nie oor wees nie.

___________________

Nog ‘n dag – hierdie keer ‘n koppie koffie afspraak – en sy het herinnering nodig dat haar huwelik is die moeite werd om voor te veg. Dat ons veg – nie soos die wêreld nie – maar in plaas kies ons om ons offer in te gooi in ons heilige verbonde, want dit is ‘n unie ontwerp deur God, en dit is meer werd om voor te veg. Soos ons praat, besluit ons op gereelde “check-ins”, sodat ons nie sal vergeet om te bly veg nie.

Ons was al omkring op mekaar se sitkamer vloere, hande styf gedruk terwyl ons uitroep na Jesus names ons kinders. Ons is saam in hierdie, en so in plaas van oordeel, het ons genade, aanmoediging, en trooswoorde aangebied wat bevestig dat ons almal van tyd tot tyd swak voel, maar dat daar is grootte hoop en krag as wat ons nie kan sien nie.

Daar was laatnag geselsies in die kollege slaapkamers, pastei bak marathons in die naam van die kerk uitreike, vooraf-chemo pedikure, en talle etes afgelewer na elke nuwe baba gebore is. Ons het sy-by-sy saam hande omhoog gehou in die viering en in die soet aanbidding. En ons het saam laag gebuig – met geen trane oor om mee te huil, – smekende vir God se genade soos ons onverwags haar jong man begrawe het op daardie koue Desember dag.

Die is the liggaam van God in aksie.

Sommige seisoene is bestee aan die ontvangkant, en die ander op die gee. Individueel swak en onvolmaak, maar wanneer verenig, soveel saam sterker.

Ons is gemaak van verskillende persoonlikhede

Die manier van hoe ons huis hou – en tot ons mode sin – dit is ooral die plek.

Een meisie se swakheid is ‘n ander meisie se krag.

But we love Jesus and we’re practicing how to keep the main thing the main thing:

Maar ons het Jesus lief en ons oefen hoe om die belangrikste ding wat die belangrikste ding is, te hou:

Geen veroordeling.

Geen kompitiese.

Geen vergelyking.

Net deernis om goed te doen wanneer ons kan, en genoeg moed te hê om die fokus van onsself af te neem en dit dadelik terug sit op Jesus. Oor en oor weer, met die hulp van mekaar.

Die liggaam van Christus … met Jesus as die middelpunt, so jy beter glo dat saam is ons sterker

Solank ons die geleentheid het,

moet ons dus aan almal goed doen,

veral aan ons medegelowiges.

Galasiërs 6:10

Want saam is ons sterker, en omdat daar ‘n wêreld is wat kyk …

By sy voete,


* Kom ons praat: Lewe jy met deernis en dapperheid binne die liggaam van Christus? Indien ja, hoeveel sterker het dit jou gemaak? Indien nie, wat hou jy terug?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Verwante Bybelstudie

Geen Bybelstudie is gevind nie

KRY BLOG-UPDATES

Mees onlangse