Moenie Dit Net Dink Nie, Spreek Dit Ook Uit

Moenie Dit Net Dink Nie, Spreek Dit Ook Uit Deur Angela | September 4, 2019 | Woorde Maak Saak Te midde van my soektog na ‘n manier om ons gesprek te begin oor hoekom bemoedigende woorde saak maak, en oor die noodsaaklikheid en dringendheid daarvan om dit te uit te spreek, het die ondenkbare gebeur. […]

Jou Gebede Maak Saak

Jou Gebede Maak Saak Deur Angela | September 2, 2019 | Woorde Maak Saak “Ons gebede mag soms ongemaklik voel. Ons pogings soms flou. Maar omdat die krag van gebed lê in die Een wat dit hoor en nie die een wat dit sê nie, maak ons gebede ‘n verskil.” – Max Lucado. Ek dink […]

Aanlyn Stemme

Aanlyn Stemme Deur Angela | Augustus 30, 2019 | Woorde Maak Saak Ek bevind myself elke paar maande in die versoeking om al my sosiale media-rekeninge uit te vee. Die negatiewe energie oorweldig my. Facebook suig al my geluk weg, en ek word moeg daarvoor om deur oppervlakkige Instagram-selfies te blaai en myself sleg te […]

Aanvaar Die Harde Waarheid

Aanvaar Die Harde Waarheid Deur Jen | Augustus 28, 2019 | Woorde Maak Saak Ons dink dikwels dat om die waarheid met mekaar te praat, beteken om woorde vir mekaar te sê wat ons goed laat voel, woorde wat ons laat glimlag en iemand se dag ophelder. Ons dink dat dit daarom gaan om iemand […]

Laat Jou Woorde Min Wees

Laat Jou Woorde Min Wees Deur Terria Moore | Augustus 26, 2019 | Woorde Maak Saak Ons lewe in ‘n tyd waar ons woorde en opinies in ‘n oogwink reg oor die wêreld gedeel kan word, met min of geen aanspreeklikheid. Ons vergeet maklik dat ons rekenskap sal moet gee vir elke leë woord wat […]

Wat God Vir Ons Sê

Wat God Vir Ons Sê Deur Angela | Augustus 23, 2019 | Woorde Maak Saak Die gemiddelde persoon oorweeg tussen 12,000 en 70,000 gedagtes op een dag, en sielkundiges skat dat meer as 70% daarvan negatiewe gedagtes is. Donker gedagtes kan ons ontspoor. Sommige dae voel dit asof ek op ‘n wegholtrein vol verkeerde woorde […]

Al Jou Woorde Maak Saak

Al Jou Woorde Maak Saak Deur Angela | Augustus 21, 2019 | Woorde Maak Saak Jou woorde maak saak. Die woorde wat jy vir jouself en ander sê maak almal saak. As jy soos ek is, bêre jy jou mees ongevoelige woorde vir jouself. Die woorde wat met gif belaai is, wat niemand anders kan […]

Die Woorde Wat Ons Praat – ‘n Gebed Geinspereer deur Efesiër 4:29-32

Die Woorde Wat Ons Praat – ‘n Gebed Geinspereer deur Efesiër 4:29-32 Deur Whitney | Augustus 19, 2019 | Woorde Maak Saak Vuil taal moet daar nooit uit julle mond kom nie; praat net wat goed en opbouend is… God, U sê dat met baie praat bly die sonde nie uit nie (Spreuke 10:19). Ek […]

Let Jy Op Na Jou Woorde

Let Jy Op Na Jou Woorde Deur Jen | Augustus 16, 2019 | Woorde Maak Saak Ons almal worstel met ons tonge. Jy gebruik miskien nie slegte woorde nie, miskien sê jy nie eers enige onsmaaklike woorde nie, maar jy worstel met jou tong. Woorde wat gebruik word om te kla, te skinder, sleg te […]

Waar Die Hart Van Vol Is, Loop Die Mond Van Oor

Waar Die Hart Van Vol Is, Loop Die Mond Van Oor Deur Whitney | Augustus 14, 2019 | Woorde Maak Saak Oor ‘n tydperk van vier en ‘n half dekades het seisoene, plekke en mense in en uit my lewe gegaan en my gemeenskap deur die jare pragtig uitgebrei en gediversifiseer. Ek is ‘n dogter, […]