Dapper Om Ander Te Bereik

Dapper Om Ander Te Bereik Whitney Ek het in die kerkbank gesit, terwyl ek my bes probeer het om te fokus op die diens wat begin het. Maar terwyl aanbiddingsmusiek die vertrek gevul het, kon ek nie help om te staar na die vrou met die pragtige hare, wat ‘n paar sitplekke na links in […]
Dapper Om Ander Eerste Te Stel

Dapper Om Ander Eerste Te Stel Angela Vandag wil ek meer soos Moeder Theresa leef. Ek wens ek kan my lewe gee om te help om die siekes te genees en ‘n moeder te wees vir die weses. Ek sal die voorbeeld van Dr. Martin Luther King, Jr. navolg en instaan vir diegene wat nie […]
Dapper Om God Eerste Te Stel

Dapper Om God Eerste Te Stel Angela Was dit al ooit vir jou nodig om ‘n opoffering te maak weens jou geloof in Christus? Een van die grootste getuienisse wat ek beleef het, was ‘n hoërskoolstudent in my bediening jare gelede. Sy was ‘n ster-sokkerspeler in haar hoërskoolspan. Haar span moes dikwels op ‘n Sondag […]
Wees Dapper In Jou Roeping.

Wees Dapper In Jou Roeping. Jen Wanneer ons aan ons roeping dink, dink ons dikwels aan ons beroep. Ons probeer uitvind of ons geroepe is om ‘n onderwyseres of ‘n verpleegster, ‘n ingenieur of ‘n bouer te wees. Maar die roeping op jou lewe beteken meer as jou beroep. God se roeping vir jou lewe […]
Dapper Om Jou Gawes Te Gebruik

Dapper Om Jou Gawes Te Gebruik Angela Dit moet jy vandag weet: Jy is uniek gemaak en met gawes geseën deur die Skepper van die heelal. Jy is nie ‘n fout nie. Jy is ‘n meesterstuk. Dieselfde God wat die aarde laat beweeg, die sterre in die naghemel asook die fynste besonderhede in elke blom gesit […]
Dapper Om Ander Aan Te Moedig

Dapper Om Ander Aan Te Moedig Angela Het jy al ooit gedink aan die proses wat gevolg word om yster te slyp? Wanneer twee ysterstawe teen mekaar gevryf word, bou hitte tussen hulle op as gevolg van die wrywing. Dit veroorsaak ‘n vonk wat hulle verhit sodat hulle in ‘n spesifieke vorm gegiet kan word. […]
Dapper Om In Geloof Te Wandel

Dapper Om In Geloof Te Wandel Whitney “Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie. Hebreërs 11:1 Waarvoor hoop jy in die nuwe jaar? Die vinnige, veilige antwoord sal iets soortgelyks wees aan… ‘n Minder besige skedule. […]
Wees Dapper Tydens Versoekings

Wees Dapper Tydens Versoekings Terria Moore Deur die loop van my lewe het ek dikwels vinnig in sonde verval. Selfs as ‘n Christen het ek gesukkel om te glo dat ek die krag het om versoeking te weerstaan. Omdat ek nie geglo het nie, het ek oor en oor in sonde verval. Satan het my […]
Dapper Te Midde van Verlies

Dapper Te Midde van Verlies Jen Het jy al ooit iets so waardevol verloor dat dit gevoel het of jou wêreld uitmekaar spat? Dalk het jy baie van jou aardse besittings verloor, dalk het jou huwelik op die rotse geland, dalk het ‘n hegte verhouding verbrokkel, of dalk het jy ‘n finansiële verlies gely. Vir […]
Dapper Wanneer Jy Ontmoedig Is

Dapper Wanner Jy Ontmoedig Is Angela As ek en jy vandag ‘n koppie koffie sou gaan drink en ek my hart met jou deel, is hierdie wat ek vir jou sou sê. Ek sukkel met moedeloosheid. Ek stry teen dit soos ‘n bokser in ‘n kryt. Party dae wen ek, maar meeste van die tyd […]