Diepliggende Vrede
Diepliggende Vrede Andrea Lopez Die meeste van ons het al voorheen ‘n pragtige klein babatjie vasgehou – miskien ons eie kinders, ‘n vriendin se pasgebore baba, of ‘n klein niggie of nefie. Ons het ook heel moontlik gewonder hoe hierdie klein baba sal wees as hy of sy grootword. Sal hulle daarvan hou om te […]
Genees Wat Gebreek Is
Genees Wat Gebreek Is Claire Marshall Ek het grootgeword as die ongeluksvoël in ons huisgesin. Al het ek twee ouer broers gehad, het ek steeds die meeste hospitaalbesoeke gehad en die meeste gebreekte bene en steke gekry. Al kan ek nie al die detail van hierdie voorvalle onthou nie, onthou ek wel een ding wat […]
Die Aanbreek van ‘n Nuwe Lig
Die Aanbreek Van ‘n Nuwe Lig Haley Crabtree Iets waarvan ek regtig hou, is die eerste daglig in die vroeë oggend. Of ek nou lekker geslaap het of die hele nag rondgerol het, daardie eerste lig wat in my kamer skyn dui aan: dit is tyd om te gaan. Somtyds beteken dit ek moet opstaan […]
Hoop Gelewer
Hoop Gelewer Krista Taylor Twyfel Verander in Lofprysing Vandag kyk ons verder na Sagaria se lied. Sagaria was die vader van Johannes die Doper, die neef van Jesus. Toe die engel die komende geboorte van sy seun met vreugde aankondig, was Sagaria geteister deur twyfel. Sy vrou was haar hele lewe lank onvrugbaar en hulle […]
Wag, Hoop, Vertrou
Wag, Hoop, Vertrou Katie Shott Die Hoofkarakters Een van die dinge waarna ek werklik uitsien elke Kersseisoen is die jaarlikse Kersprogram van die kinders in die kerk. Daar is natuurlik die hoofkarakters, naamlik Josef, Maria, die baba Jesus, maar as ‘n paar ekstra rolle benodig word dan voeg jy ‘n paar herders, wyse manne, engele, […]
Wees Bly – Inleiding
Die woord “Advent” is afgelei van ‘n Latynse woord wat “koms” of “aankoms” beteken. Dit is die vier weke wat die Christusfees vooraf gaan wanneer ons die koms van Jesus in herinnering roep. Wanneer ons die verhaal van Jesus se geboorte, wat in die evangelie van Lukas opgeteken is, lees, kry ons ‘n blik op […]