Om ‘n Huis Te Bou Wat Staan

Om ‘n Huis Te Bou Wat Staan Deur WhitneyD | Maart 3, 2017 Vandag het ek teruggekyk na die eerste bladsy van my 2017 dagboek – die bladsy waar ek my eerlike, gebroke hart uitgestort het aan die begin van my reis met God hierdie jaar. Ek was gefrustreerd. Gefrustreerd met te veel geraas en […]

Die Bou Van ‘n Lewenslange Perspektief Van Wysheid

Die Bou Van ‘n Lewenslange Perspektief Van Wysheid Deur Angela | Maart 1, 2017 Wanneer ek terugkyk na my lewe, besef ek dat ek nie regtig baie daaraan gedink het om ‘n ma te wees nie. Ek wou graag trou, maar het nooit werklik kinders in die prentjie in my verbeelding ingebring nie! Jy kan […]

Week 6 Die Vrugte Van Wysheid

Week 6 Die Vrugte Van Wysheid Deur Jen Thorn | Feb 27, 2017 Welkom by ons laaste week van ons Wandel in Wysheid studie. Ons hoop dat jy ‘n wonderlike tyd gehad het terwyl jy verskeie Spreuke oor wysheid bestudeer het en daaroor gedink en gebid het. Gedurende ons laaste week saam, gaan ons kyk […]

Weerhouding Van Goedheid

Weerhouding Van Goedheid deur WhitneyD | Feb 24, 2016 “Moenie ‘n weldaad weerhou van iemand aan wie dit toekom, terwyl dit in jou mag is om dit te bewys nie.” – Spreuke 3:27 Die lesse in die Bybel wat vir my die moeilikste is, is dié wat my selfsugtige vlees konfronteer. Julle moet julle vyande […]

Egbreuk Verwoes

Egbreuk Verwoes Deur Angela | Feb 22, 2017 Ek voel dat Spreuke 6:27-35 vir ons ‘n blik gee op die lewens van Koning Dawid, Batseba en hulle seun, Salomo. Koning Dawid en Batseba het eerstehands die gevaar van egbreuk geken, en hoe die gevolge van hulle keuse vir die res van hulle lewens saam met […]

Staan Sterk In ‘n Aanloklike Wêreld

Staan Sterk In ‘n Aanloklike Wêreld Deur WhitneyD | Feb 20, 2017 Ek staan gewoonlik elke oggend 5 uur op. Vra my ‘n paar minute later of ek maklik verlei word deur die wêreld, en ek sal definitief antwoord “Absoluut nie.”  Na ‘n goeie slaap, ‘n vars koppie koffie en die feit dat ek nog […]

Die Waarde Van ‘n Goeie Naam.

Die Waarde Van ‘n Goeie Naam. Deur Jen Thorn | Feb 17, 2017 As ons mense moet vra wat die drie belangrikste dinge in hulle lewens is, kan ons antwoorde hoor soos familie, God, beroep, rykdom en ‘n magdom van ander gemeenskaplike waardes. Iets wat ek nie dink baie mense sal sê nie, is “’n […]

Wysheid In Rykdom En Hoe Om Te Belê In Die Ewigheid

Wysheid In Rykdom En Hoe Om Te Belê In Die Ewigheid Deur WhitneyD | Feb 15, 2017 God wil jou hart hê. Hy soek dissipels wat so gevul is met ‘n visie vir die ewigheid, dat hul diepste begeerte is om hulle geld, tyd en gebede te belê waar dit die meeste sal saak maak. […]

Kies Om Aan Te Plant

Kies Om Aan Te Plant Deur Angela | Feb 13 2016 Niemand wil ‘n luiaard genoem word of hê dat mense moet dink dat hy of sy lui is nie. Ons lees vandag se verse, en ons mag dink, “Dit is nie op my van toepassing nie. Ek is ‘n harde werker.” Maar soos ek […]

Ons Word Geroep Om Ons Vyande Lief Te Hê

Ons Word Geroep Om Ons Vyande Lief Te Hê deur WhitneyD |Feb 10, 2017 In Spreuke 2:21, gee Salomo, wat bekend is as “die wysste man wat nog ooit geleef het,” vir ons die beste insig om mense reg lief te hê, en hoe dit werklik lyk wanneer ons dit in ons lewens toepas. Hy […]