God Gee Ons Oorwinning

God Gee Ons Oorwinning Deur Angela | Julie 3, 2019 | Josua – Wandel In Oorwinning Ek is nie een van daardie mense wat die laaste bladsy eerste lees nie, en ek wil ook nie hê jy moet my vertel hoe die verhaal eindig nie. Dáárdie benadering werk goed vir sprokiesverhale en fiksie, maar as […]

Ware Berou

Ware Berou Deur Jen | Julie 1, 2019, Josua – Wandel in Oorwinning. Berou is so ‘n groot deel van die Christelike lewe. Beide Johannes die Doper en Jesus se eerste boodskappe was oor berou. Dit mag dalk vreemd wees om berou te hê oor ons sondes as Jesus reeds vir hulle betaal het, maar […]

Alle Sonde Het Nagevolge

Alle Sonde Het Nagevolge Deur Jen | Junie 28, 2019 | Josua – Wandel In Oorwinning Daar is gevolge vir alle keuses wat ons in die lewe maak, of dit groot of klein is. Een klein ondeurdagte besluit kan in ‘n oogwink ‘n hele familie verwoes of iemand se lewe red. Die keuse wat ons […]

Veg Vanuit Oorwinning, Nie Vir Oorwinning Nie

Veg Vanuit Oorwinning, Nie Vir Oorwinning Nie Deur Angela | Junie 26, 2019 | Josua – Wandel In Oorwinning Nog voor die stryd begin het, het God vir Josua gesê dat HY Jerigo aan Josua gaan oorlewer. Ek weet ons hou nie daarvan om oor stryd en oorloë te praat nie. Die idee dat almal […]

God Se Magtige Hand In Elke Seisoen

God Se Magtige Hand In Elke Seisoen Deur Whitney | Junie 24, 2019 | Josua – Wandel In Oorwinning Hoe ouer ek word, hoe meer kan ek terugkyk en God se hand in elke seisoen sien. Party seisoene is stadig en eentonig. Ek onthou die beginjare van moederskap. “Die dae is lank, maar die jare kort,” […]

Leer Om Te Onthou

Leer Om Te Onthou Deur Jen | Junie 21, 2019 | Josua – Wandel In Oorwinning Die ervaringe wat ons met ons geliefdes het, is vir ons belangrik en daarom koester ons die herinneringe. Ons neem foto’s, hou dagboeke, en maak video’s omdat ons nie die mense of ervaringe wil vergeet nie. Jare gelede het […]

Leef Soos ‘n Oorwinnaar

Leef Soos ‘n Oorwinnaar Deur Whitney | Junie 19, 2019 | Josua – Wandel In Oorwinning Ek was 23 jaar oud in die Lente van 1997. Ek het ‘n groot haredos gehad … en ‘n kuif. ‘n Welige kuif. En groot drome. Ek het baie drome ook gehad. Om te gradueer van kollege het op […]

Die Geheim Tot Sukses

Die Geheim Tot Sukses Deur Angela | Junie 17, 2019 | Josua – Wandel In Oorwinning Met Moses se afsterwe het Josua ‘n groot paar skoene gehad om vol te staan. Die groot verantwoordelikheid om die Israeliete die Beloofde Land in te lei, was genoeg om enigiemand snags wakker te hou. Hoewel die nasie volgens […]

Wandel In Oorwinning – Inleiding

  Wandel In Oorwinning – Inleiding Deur Angela Sommige van ons leef in vrees vir die toekoms. Ons is vasgevang in “wat as” denke, eerder as om te fokus op die dinge wat God reeds vir ons gegee het. Ons het ‘n erfenis in Christus wat niemand van ons kan wegneem nie. Ons het ‘n […]