Onverbiddelike Liefde

Deur Terria Moore | Julie 11, 2018 | Waarheid Oorwin “As jy vir my wag om jou te vertel dat ek lief is vir jou, jy sal vir ewig wag.” Ek onthou toe ek hierdie woorde die eerste keer gehoor het, het ek hoorbaar na my asem gesnak, asof my jeugdige liggaam nie die krag […]

Jy Is Nie Genoeg Nie

Deur Andrea Howey | Julie 9, 2018 | Waarheid Oorwin Jy is nie genoeg nie “Jy is nie genoeg nie.” Daardie leuen het deur die jare baie variasies, nuanses en vorms aangeneem, maar dis dieselfde leuen wat van die begin van die Skepping af tot ons gefluister is deur die vyand. Dis ‘n leuen wat […]

Aan Die Meisie Wat Dink Dat God Haar Nie Sal Vergewe Nie

Deur WhitneyD | Julie 6, 2018 | Waarheid Oorwin Ek sien jou, die een wat siek is van spyt. Jy kan nie die woorde wat verhoudings onherstelbaar beskadig het, terug trek nie. Ek sien jou, die een wat swak en verslae voel. Dieselfde sonde wat jy keer op keer belowe om nie weer te doen […]

Die Leuen Van Skuld En Skande

Deur Jen Thorn | Julie 4, 2018 | Waarheid Oorwin Een van die swaarste laste wat ‘n vrou ooit sal dra, is skuld. Die meeste van ons ken die las van skuld en skande. Soms is dit as gevolg van iets wat ons gedoen het en ander kere is dit as gevolg van iets wat […]

Jy Hoef Nie God Se Liefde Te Verdien Nie

Deur Angela | Julie 2, 2018 | Waarheid Oorwin Jy hoef nie God se liefde te verdien nie. Trouens, jy kan nie. Ek is ‘n perfeksionis, en ek moet erken dat dit my ‘n verskriklike lang tyd geneem het om hierdie aspek van my geloof ten volle te aanvaar. Ek het ‘n intense werksetiek wanneer […]

Die Bedrog Van Onkunde

Deur Jen Thorn | Junie 29, 2018 | Waarheid Oorwin Het jy al die uitdrukkings “Wat jy nie weet nie, kan jou nie seermaak nie” en “Wat die oog nie sien nie, maak die hart nie seer nie” gehoor? Ek is seker die meeste van julle het al. Die gedagte is dat as ons in […]

Ons Kan Onsself Mislei

Deur WhitneyD | Junie 27, 2018 | Waarheid Oorwin ‘n Paar jaar gelede het ek ‘n item wat in die yskas moes wees, in die spens gevind. Ek het dit baie amusant gevind en my vier kleintjies ondervra: “Goed ouens, wie het die melk in die spens gesit?” Almal het stil geword en senuagtig na […]

Week 1 – Nooit Weerloos Nie

Deur Angela | Junie 25, 2018 | Waarheid Oorwin Die leuens het my gedagtes begin vul die oomblik toe my tone die sand raak. Jy weet jy lyk nie so goed in jou swembroek hierdie jaar nie. Die ekstra ponde wat jy sedert verlede somer opgetel het, begin regtig wys. Weet jy nie jou waarde […]

‘n Rare geleentheid van Groot Hoop

deur amandacunningham | Junie 22, 2018 | Waarheid Oorwin God sou nie sy Woord in die Bybel ingeasem het deur verhale van honderde verskillende mense as Hy wou hê dat ons geïsoleerde lewens moes lei nie. Ons is gemaak om in gemeenskap met ander te deel. Jesus is ons voorbeeld as Die Koning wat gelei […]

Waarheid Oorwin Inleiding

Deur Angela | Junie 22, 2018 | Waarheid Oorwin Vriendin, hierdie studie is vir jou en vir my. Dis vir ons moeders, dogters en susters. Ook vir ons vriendinne in die straat af en om die draai. As vroue is daar een ding wat ek weet: ons almal glo te maklik leuens. Leuens wat ons […]