Vertrou die Here en Verban Vrees

Vertrou die Here en Verban Vrees Deur Jen / 5 Junie 2020 / Vrees en Angs Ons het baie gedek in die laaste 6 weke, en soos ons ons Vrees en Angs studie voltooi, wil ek hê dat ons fokus op die raad wat vir ons in Spreuke 3:5-8 geleer word: Vertrou die Here! Dit […]
Vrees vir Vergifnis

Vrees Vir Vergifnis Deur Terria / 3 Junie 2020 / Vrees en Angs Ek is ‘n stil meisie wat nog altyd ‘n stil lewe begeer het. Ek hou van sekerheid en stabiliteit. Ek hou van ‘n lewe sonder drama, konflik en chaos. Die reëls was vroeër eenvoudig. Moenie met my mors nie, en ek sal […]
Bly Staande

Bly Staande Deur Whitney / 1 Junie 2020 / Vrees en Angs Ek is ‘n ma van drie seuns. In die peuterjare het dit gelyk of dit nie saak maak hoe dikwels ek hulle herinner het daaraan om sagmoedig en vol medelye te wees nie, hulle het altyd ‘n manier gevind om my daaraan te […]
Woorde Wat Lewe Gee

Woorde Wat Lewe Gee Deur Angela / 29 Mei 2020 / Vrees en Angs Ek het die voorreg om drie dogters groot te maak. As ek ‘n dollar gehad het vir elke keer wanneer iemand vir my iets gesê het oor die feit dat ek drie meisies grootmaak en dan vra “Gaan jy vir ‘n […]
Beveg Vrees Met Dankbaarheid

Beveg Vrees Met Dankbaarheid Deur Whitney / 27 Mei 2020 / Vrees en Angs “En wat julle ookal sê of doen, sê en doen dit alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.” – Kolossense 3:17 Dit is geen geheim dat ek lief is vir ‘n goeie storie […]
Hy Het Berge Verskuif

Hy Het Berge Verskuif Deur Amanda / 25 Mei 2020 / Vrees en Angs Ek het baie oggende op my sitplek in die kerk deurgebring. Ek het gesit en vroetel en rondgeskuif. Sommige Sondae was ek so moeg nadat ek almal wakker, gevoed, geklee en uit die huis moes kry dat ek my swaar ooglede […]
God Sal Verlos

God Sal Verlos Deur Angela / 22 Mei 2020 / Vrees en Angs In 1987 is my ma met my stiefpa getroud, en ons nuutgevonde gesin het ‘n nuwe begin nodig gehad. Soos dié wat dekades gelede weswaarts getrek het, wou ons ook vars begin. So het ons van die landerye van Indiana na die […]
Verdruk of Meer as ‘n Oorwinnaar?

Verdruk of Meer as ‘n Oorwinnaar? Deur Amanda / 20 Mei 2020 / Vrees en Angs Die toestand van die verdrukte persoon word baie in boeke, flieks en in ons alledaagse lewe gevind. Miskien het jy al voorheen soos die verdrukte gevoel, of jy ken iemand anders wat uitgeput, oorweldig, moeg, klein, nutteloos of alleen […]
Vang Jou Gedagtes Vas

Vang jou gedagtes vas Deur Jen / 18 Mei 2020 / Vrees en Angs Is dit nie verbasend hoe vinnig ons gedagtes kan dwaal na bekommernis, stres en vrees oor verskeie aspekte van ons lewens nie? Ons mag dalk een oomblik heel goed voel, en dan skielik, skynbaar uit die niet word ons gedagtes weggeruk […]
God Van Krag

God van krag Deur Jen / 15 Mei 2020 / Vrees en Angs Ek is ‘n kampioen kwelgees. Van kleintyd af het ek altyd gewonder: “Wat as …” Deur God se genade het ek geleer om meeste daarvan te oorkom. Die versoeking om bang te wees en in voortdurende kommer te leef, is ‘n stryd […]