Geskenke Vir Die Koning

Vrydag – Geskenke vir die Koning deur Angela | Desember 21, 2018 | Verlosser – Die Belofte Vervul Matteus 2:11-12 “Hulle het in die huis ingegaan en die Kindjie saam met Maria, sy moeder, gesien, en hulle het gekniel en aan Hom hulde bewys. Daarna het hulle hulle reissakke oopgemaak en vir Hom geskenke uitgehaal: […]
Aanbid Die Koning

Donderdag – Aanbid die Koning deur Angela | Desember 20, 2018 | Verlosser – Die Belofte Vervul Lukas 2:20 “Die skaapwagters het toe teruggegaan terwyl hulle God loof en prys oor alles wat hulle gehoor en gesien het. Dit was alles net soos dit vir hulle gesê is.” Die herders wou met hul eie oë […]
Gee Aan Hom Die Glorie

Woensdag – Gee aan Hom die Glorie deur Angela | Desember 19, 2018 | Verlosser – Die Belofte Vervul Lukas 2:10-11 “Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle ‘n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is. Vandag is daar vir julle […]
‘n Baba In ‘n Krip

Dinsdag – ‘n Baba in ‘n krip deur Angela | Desember 18, 2018 | Verlosser – Die Belofte Vervul Lukas 2:6-7 “Terwyl hulle daar was, het die tyd gekom dat haar kind gebore moes word. Sy het haar Eerstelingseun in die wêreld gebring en Hom in doeke toegedraai en in ‘n krip neergelê, omdat daar […]
Week 4 – Die Vreugde van Sy Wederkoms

Week 4 – Die Vreugde van Sy Wederkoms Maandag – ‘n Bevel om gehoorsaam te wees deur Angela | Desember 17, 2018 | Verlosser – Die Belofte Vervul Lukas 2:3-4 “Almal het gegaan om hulle te laat inskryf, elkeen na sy eie stad toe. Ook Josef het gegaan. Hy het van die dorp Nasaret in […]
Immanuel, God Met Ons – Josef

Vrydag – Immanuel, God met ons – Josef deur Angela | Desember 14, 2018 | Verlosser – Die Belofte Vervul “Die maagd sal swanger word en ’n Seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem. Die naam beteken God by ons.” Kom ons kyk vandag na Josef se storie. Josef sou nie […]
Die Seun Van God – Maria

Donderdag – Die Seun van God – Maria deur Angela | Desember 13, 2018 | Verlosser – Die Belofte Vervul “Die engel antwoord haar: ‘Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal die lewe in jou wek. Daarom sal die een wat gebore word, heilig genoem word, die Seun […]
Jy Sal Hom Jesus noem – Maria

Woensdag – Jy sal hom Jesus noem – Maria Deur Angela | Desember 12, 2018 | Verlosser – Die Belofte Vervul “Die engel sê toe vir haar: ‘Moenie bang wees nie, Maria, want God bewys genade aan jou. Jy sal swanger word en ‘n seun in die wêreld bring, en jy moet Hom die naam […]
Die Koninkryk Van Die Hemel Is Naby – Johannes Die Doper

Dinsdag – Die Koninkryk van die Hemel is naby – Johannes die Doper deur Angela | Desember 11, 2018 | Verlosser – Die Belofte Vervul “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.” Matteus 3:2 Toe Elizabeth vir Maria sien, het haar ongebore kind – Johannes die Doper – in haar moederskoot […]
Week 3 – Die Voorbereiding Vir Sy Koms

Week 3 – Die voorbereiding vir sy koms Maandag – Maak die mense gereed vir die Here – Sagaria en Elizabeth. deur Angela | Desember 10, 2018 | Verlosser – Die Belofte Vervul “En hy sal voor die Here uit gaan in dieselfde gees en krag as Elia, om vaders en kinders met mekaar te […]