‘n Pakhuis van Wysheid

‘n Pakhuis van Wysheid Lyli Dunbar   Jare gelede het ek in ‘n klas op universiteit gesit en geluister na ‘n baie suksesvolle professor wat haar wysheid gedeel het oor wat my fokus as ‘n onderwyser moet wees. Haar woorde was passievol en duidelik, maar die fondasie van haar redenering was ver van wat die […]

Geloof-vervul en Getrou

Geloof-vervul en Getrou Katie Shott   Het jy al ooit  ‘n verhaal of ‘n gedeelte in die Skrif gelees en dit moeilik gevind om daarmee te assosieer of dit verwarrend gevind? Of dalk is dit ‘n verslag van historiese gebeure en dit is vir jou moeilik om te sien wat jy daaruit kan leer, of […]

Neem Aksie

Neem Aksie Mary Leslie Racine   Leer om weer goed te doen, sorg dat daar reg geskied, gaan die verdrukker teë. Laat reg geskied aan die weeskinders, behartig die regsake van die weduwees. – Jesaja 1:17 Wanneer ek Jesaja 1:17 lees, is my eerste reaksie: “Ja! Ek wil daardie dinge doen!” Dan gaan ek dikwels […]

Verheerlik God  

Verheerlik God   Julie McIlhatton Dit beskryf nie ons huis nie! Ons het egter onlangs meer orde in ons huis probeer skep. Dit het meegebring dat meubels rondgeskuif moes word om by die funksie van vertrekke te pas, meubels met ekstra pakplek gebou moes word en dat alles deurmekaar was. Ironies genoeg, het dit nog […]

Liefde sal Oorwin

  Liefde sal Oorwin Grace Ann Hopkins In ons wêreld vandag word die waarheid ontken en onderdruk. Vir die hoofstroom van die beskawing is daar nie iets soos absolute waarheid nie en diegene wat daardie waarheid volhou, word gesien as veroordelend en nie welwillend nie. As gevolg hiervan ly baie gelowiges oor die wêreld vir […]

Verlosser en Hersteller

Hulle sal die eeue-oue puinhope opbou, plekke herbou wat lankal verlate lê, hulle sal verwoeste stede weer opbou, plekke wat geslagte lank verlate lê. – Jesaja 61:4 Een diepgaande waarheid waarvoor my hart oop was terwyl ek hierdie hoofstuk gelees het, was die feit dat almal gebou het. Almal was betrokke by die werk. Een […]

Konstante Gebed

Konstante Gebed Cristin Tippin Nehemia het vier maande lank gebid. In hartseer en ellende het Hy God se vertroosting gesoek. Hy het gebid vir God se vergifnis en genade vir sy mense. Hy het God se getrouheid en die beloftes wat Hy gemaak het, onthou. Hy het vier maande in diepe gebed deurgebring, maar in […]

Verwag dat God Iets Gaan Doen

Verwag dat God Iets Gaan Doen Melissa Fuller Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is, woon en werk rustig voort. Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer. Laat jou lewe aan die Here oor en vertrou op Hom; Hy sal sorg. – Psalms 37:3-5 […]

Van Gebroke Na Herstel – Inleiding

Die Boek Nehemia toon die ongelooflike getrouheid van God aan sy verbondsvolk. God het sy lojale dienaar Nehemia gebruik om sy volk terug te lei na Jerusalem en om die muur van die stad te herbou. Nehemia het nie net die boupogings gelei nie, maar hy het ook die volk aangemoedig om hard te werk […]