Om Die Wêreld Te Verander Een Lewe Op ‘n Slag

Deur Angela | Julie 5, 2017   Al wat nodig was, was een man. Sy naam is nie baie bekend nie. Hy was nie ‘n skrywer, ‘n spreker of iemand wat ‘n groot platform gehad het nie. Wat hy gehad het, was ‘n klein gehoor by sy kerk waar hy elke Sondagoggend ‘n klas aangebied […]

(Week 3 Maandag) ‘N Onbekende Dissipel

Deur Jen Thorn | Julie 3, 2017 Welkom by Week 3 van ons studie oor die 12 dissipels van Jesus. Hierdie week gaan ons kyk na ‘n paar mans oor wie daar nie baie inligting is nie. Een so ‘n man is Jakobus, Seun van Alfeus, ook bekend as Klein-Jakobus. Dit is waar ons kennis […]

Die Koste van Disspelskap

Deur Terria Moore | Junie 30, 2017 Hierdie hele week het ons die seuns van Zebedeus, Johannes en Jakobus bestudeer. God het hulle kragtig gebruik vir Sy glorie. In vandag se verse leer ons van hulle laaste dae op aarde. Johannes is verban na die eiland Patmos toe, om die res van sy aardse bestaan […]

Dienaars leierskap

Deur Angela | Junie 28, 2017 Somtyds lees ek die Bybel soos wat ek ‘n fliek kyk. Ek wil hê dat die goeie ou moet wen, en in die geheim hoop ek dat Jesus skielik sal verskyn en die slegte ouens op hulle plek sal sit. Dit is wat die mense in Jesus se tyd […]

Week 2 – Om Jesus Te Volg Ongeag Die Kostes

Deur WhitneyD | Junie 26, 2017 “Om Jesus te volg, is meer as om jou kop te knik, ‘n hand op te lig, jou handtekening op ‘n kaartjie te sit, of ‘n gebed herhaal – alhoewel iemand wat Christus aanneem enige van hierdie dinge kan doen. Om Jesus te volg beteken nie dat jy soos […]

Geloof Wat Jou Moedig Maak

Deur Angela | Junie 23, 2017  “Die Joodse Raad was verbaas toe hulle Petrus en Johannes se vrymoedigheid sien, want die Raad het geweet dit is maar ongeletterde en eenvoudige mense. Die raadslede het hulle ook herken as volgelinge van Jesus.” (Handelinge 4:13) Dink aan daardie laaste frase… “Die raadslede het hulle ook herken as […]

Wanneer Jou Geloof Klein Is …

Deur WhitneyD | Junie 21, 2017 “Wat beteken dit om in geloof te wandel? Dit beteken om aan God se Woord gehoorsaam te wees, ten spyte van die gevoelens in ons, die omstandighede rondom ons en die gevolge voor ons.” – Warren Wiersbe Die hitte van die dag was besig om af te koel soos […]

TOEGEWY – BEKENDSTELLING

TOEGEWY – BEKENDSTELLING Deur Angela | Junie 16, 2017 Baie mense ken die name van die akteurs van hulle gunsteling televisieprogram of al die name van die spelers van hulle gunsteling sportspan. Maar min Christene ken die name van al twaalf Jesus se dissipels. Die name van die twaalf apostels was: in die eerste plek […]

Toegewy– VERTALINGS!!!

Toegewy– VERTALINGS!!! Deur Angela | 9 Junie 2017 Die dryfkrag van wat ons hier by Love God Greatly doen was nog altyd om te belê in dít wat waarlik belangrik is. Ons het nou al vir ‘n geruime tyd die voorreg om vrouens reg oor die wêreld te inspireer, aan te moedig en toe te […]