Toegewy | Wat Is Jou Storie

Deur Whitney | Julie 28, 2017 Ek sal nooit vergeet toe hy een oggend baie vroeg, saggies met die trappe afgekom het nie. Sy oë was nog half toe van die slaap toe hy in my badkamer ingekom het. Geen “Goeie Môre” nie. Geen drama nie. Geen storietjies nie. Hy het net na my toe […]

Jesus is God

Deur Angela | Julie 26, 2017 Jesus is die seun van God. Maar, Jesus is God. Die Drie-Eenheid is een van die teologiese verborgenisse wat ek dink ons nie ten volle aan hierdie kant van die hemel sal verstaan nie. Een van my gunsteling verduidelikings hiervan is in ‘n kinderboek deur Joanne Marxhausen, A Picture of […]

‘n Man Genaamd Filipus

deur Jen | Julie 23 2017 Welkom by Week 6 van ons studie oor die twaalf dissipels van Jesus.  Vandag gaan ons kyk na Filippus, en soos in die geval van die ander dissipels, is daar nie veel inligting oor Filippus nie.  Hy word genoem in al vier die Evangelies, maar die enigste plek waar […]

Hoe Is Jou Gehoor

  Deur Jen | Julie 21, 2017 Ek dink as iemand aan Tomas kaartjies probeer verkoop het vir ‘n tyddeel, sou hy skepties gewees het. Dit blyk asof Tomas se persoonlikheid van so ‘n aard was dat hy meer nadenkend, en met tye, twyfelend was. Ek kan my indink dat Tomas stil was, dinge versigtig […]

Wanneer Ons Sukkel Met Tywfel

Deur Angela | Julie 19, 2017 Jou twyfel ontstel God nie. Hy is nie verras deur dit nie, en dit veroorsaak ook nie dat Hy van jou af wil wegskram nie. Wanneer jy sukkel met twyfel, bevind jy jouself tussen sommige van die “Grootstes” in die Bybel soos Job, Abraham, Sara, Gideon, and Tomas, net […]

(Week 5 – Tomas) Oorkom Ongeloof

deur Whitney | Julie 17, 2017 Daar is een in elke skare. Jy het dalk gehoor dat daar na hulle verwys word as die: Party Pooper. Debbie Downer. Pessimistiese Penny. Negatiewe Nancy Ek het eens op ‘n tyd ‘n meisie geken, haar naam was Vanessa, en haar vriende het haar “Depressa” genoem. Niemand wil hierdie […]

Simon was die Seloot. Maar Jesus is die Genesing.

Deur Whitney | Julie 14, 2017  “Die genade van God wat verlossing bring, het immers aan alle mense verskyn. Dit voed ons op om die goddelose leefwyse en wêreldse begeerlikhede te laat vaar en met selfbeheersing, opregtheid en godsvrug in die teenswoordige wêreld te lewe, terwyl ons uitsien na die gelukkige dag wat ons verwag. […]

Weerstaan ​​Gierigheid Wees Vrygewig

Deur Angela | Julie 12, 2017 “Die mens vir wie geld alles is, het nooit genoeg geld nie; die mens vir wie rykdom alles is, kry nooit genoeg in nie.” – Prediker 5:9    “Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat […]

Om Maaltye Te Deel Met Sondaars

Deur Angela | Julie 10, 2017 Ek weet nie van jou nie, maar om hierdie laaste drie weke van elkeen van die dissipels te lees en meer van hulle en hulle agtergronde te leer, het my liefde vir Jesus laat groei. Ek hou daarvan dat Hy mans gekies het wat niemand anders sou kies nie. […]

Die Mees Belangrike Rede

Deur Angela | Julie 7, 2017 Aan die einde van elke maand, kyk miljoenêrs én enkelma’s na hulle finansiële boeke om te sien hoe hulle situasie lyk. ‘n Ryk man wil weet of sy beleggings, wat hy noukeurig beplan het, ‘n wins gemaak het. ‘n Enkelma wat op ‘n begroting leef, bid dat sy genoeg […]