Week 4 – Vrydag – Sy Wonde, Ons Vrede

deur WhitneyD | Desember 29, 2017 | Sy Naam Is Oor óns oortredings is hy deurboor, oor óns sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom, deur sý wonde het daar vir ons genesing gekom. Jesaja 53:5 Christus het die houe verduur en homself stil gehou vir die […]
Week 4 – Donderdag – Vrede Wat Oorkom

deur WhitneyD | Desember 28, 2017 | Sy Naam Is Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin.” Johannes 16:33 Jesus het tussen ons gewoon en ken ons menslike perspektief. Hy het geweet dat […]
Week 4 – Woensdag – Laat Vrede Regeer

deur WhitneyD | December 27, 2017 | Sy Naam Is En die vrede wat Christus gee, moet in julle lewens die deurslag gee. God het julle immers geroep om as lede van een liggaam in vrede met mekaar te lewe. Wees altyd dankbaar. Kolossense 3:15. As volgelinge van Christus moet ons Hom naboots en nie […]
Week 4 – Dinsdag – Vrede Nie Van Hierdie Wêreld Nie

deur WhitneyD | December 26, 2017 | Sy Naam Is. Vrede laat Ek vir julle na; my vrede gee Ek vir julle. Die vrede wat Ek vir julle gee, is nie die soort wat die wêreld gee nie. Julle moet nie ontsteld wees nie, en julle moet nie bang wees nie. Johannes 14:27 Die dissipels […]
Week 4 – Maandag – Vredevors

deur WhitneyD | December 25, 2017 | Sy Naam Is Vir ons is ‘n Seun gebore, aan ons is ‘n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. Jesaja.9:5 Hier verklaar God ‘n boodskap van hoop deur die opkomende geboorte van Jesus aan te kondig. Hy […]
Week 3 – Vrydag – Ons Gids En Verdediger

deur WhitneyD | December 22, 2017 | Sy Naam Is Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het. Meteens staan daar ‘n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle het baie groot […]
Hy Gee My Nuwe Krag

Deur WhitneyD | Desember 20, 2017 | Sy Naam Is | Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die regte paaie tot die eer van sy Naam. […]
Keer Terug Na Die Herder

Deur WhitneyD | Desember 19, 2017 | Sy Naam Is Julle het immers soos skape rondgedwaal, maar nou het julle teruggekom na julle Herder en die Bewaker van julle lewe. 1 Petrus 2:25 Die oomblik wanneer ons van Jesus wegdraai, hardloop ons na die dood toe. Afleiding, ompaaie en verval is skielik orals. Ons vyand […]
Week 3 – Die Goeie Herder

Deur WhitneyD | Desember 18,2017 | Sy Naam Is Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape Ek is die goeie herder. Ek ken my skape, en my skape ken My, Johannes 10:11,14 Jesus is die enigste Seun van God wat Sy lewe ter wille van ons ewigheid […]
Alles Nuut

Deur WhitneyD | Desember 15, 2017 | Sy Naam Is Hy sal al die trane van hulle oë afdroog. Die dood sal daar nie meer wees nie. Ook leed, smart en pyn sal daar nie meer wees nie. Die dinge van vroeër het verbygegaan.” 5Toe sê Hy wat op die troon sit: “Kyk, Ek maak […]