Die Diepte Van Lojale Liefde

Die Diepte Van Lojale Liefde Deur Whitney | Augustus 15, 2018 Ek woon tans in die land van tieners, en in daardie bevoorregte gebied, kan ek elke aand om die eetkamertafel deelneem aan lewendige gesprekke. Onderwerpe kan wissel van kos (en die feit dat hulle altyd honger is!), tot die nuutste skoenmodes, maar as jy […]

Rut Week 1 : Wanneer Ons Die Verkeerde Besluite Maak

Rut Week 1 : Wanneer Ons Die Verkeerde Besluite Maak Deur Angela | Augustus 13, 2018 Welkom by die eerste week van ons Rut Bybelstudie! Ek is so bly dat jy hier saam met ons is, en ek sien daarna uit om die volgende vier weke saam met jou te spandeer soos ons deur die […]

Rut Inleiding

Rut Inleiding Deur Jen Thorn | Mei 7, 2017 Ons is baie opgewonde om die boek Rut saam met jou te bestudeer. Die boek Rut speel af gedurende die tyd van die Rigters, en wanneer ons begin lees, sien ons die openingstoneel van tragedie. Naomi, wat reeds haar man verloor het, treur oor die verlies […]

Rut – VERTALINGS!!!

Rut – VERTALINGS!!! Deur Angela | April 27, 2017 Hier by Lief God Grootliks  is die belê in wat regtig belangrik nog altyd die dryfkrag van wat ons doen. Ons het die voorreg gehad om nou vir ‘n rukkie vroue reg oor die wêreld te inspireer, aan te moedig en toe te rus, en hier […]