Bly Standvastig

Deur Joy Forney| April 20, 2016 Bly Standvastig Ek sal eerlik wees. Hierdie afgelope paar weke, eintlik maande, was regtig moeilik vir my. Ek het gesukkel om op God te vertrou in ‘n situasie in ons lewens. Ek, om eerlik te wees, was taamlik ontsteld met Hom omdat Hy nie my omstandighede uitwerk in die […]

Week 5: Die Krag Van ‘n Goeie Naam

deur Angela | April 18, 2016 Week 5: Die Krag Van ‘n Goeie Naam “‘n Goeie naam is beter as reukolie, die sterfdag beter as die geboortedag.” Prediker 7:1  Ons wil almal ons lewe goed begin, wil ons nie? As ons dink aan ons lewens as wedlope , wil ons sterk begin, vasberade en gereed […]

God Het Jou

deur WhitneyD |April 15, 2016 God Het Jou Ek het onlangs toesig gehou oor ‘n skool opdrag met ‘n sekere onafhanklike kind in hierdie huis, en hier is hoe dit afgeloop het: Ek: ” Haai, ek is redelik seker dat die instruksies het gesê om die woorde in die sinne te onderstreep in plaas van […]

Dit Is “OK” Om Ons Lewens Te Geniet

deur Angela | April 13, 2016 Dit Is “OK” Om Ons Lewens Te Geniet “God gee aan ‘n mens rykdom en besittings en laat hom dit geniet. God laat die mens sy deel ontvang en sy werk met vreugde doen. Dit is ‘n gawe van God. So ‘n mens dink skaars na oor wat in […]

Onverstandige Woorde En Oorhastige Beloeftes

deur Jen | April 11, 2016 Onverstandige Woorde En Oorhastige Beloftes Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie. Moenie dat jou mond jou laat sondig sodat jy vir ‘n priester moet sê: “Ek het my vergis” nie. Waarom sal jy God laat kwaad word oor wat jy […]

Trots, Populariteit, en die Strewe van Onsself

deur WhitneyD | April 8, 2016  Trots, Populariteit, en die Strewe van Onsself ‘n Jong man wat arm is maar verstandig, is beter as ‘n koning wat oud is maar dwaas en hom nie meer wil laat waarsku nie. ‘n Jong man het uit die tronk gekom en koning geword alhoewel hy arm gebore is […]

God Sien Dit Alles: Lewe ‘n Goeie Gebalanseerde Lewe

deur Angela | April 6, 2016 God Sien Dit Alles: Lewe ‘n Goeie Gebalanseerde Lewe Verder het ek ook nog al die verdrukking in hierdie wêreld gesien. Die verdruktes kla, maar niemand help hulle nie; daar is niemand wat help teen die geweld van die verdrukkers nie. Toe het ek gedink dié wat klaar dood […]

Week 3: Ewigheid in Hulle Harte

Deur Joy Forney| April 4, 2016 Week 3: Ewigheid in Hulle Harte “Wat kry die mens vir die werk waarmee hy hom vermoei? Ek het gesien dat God aan die mens ‘n taak gegee het om hom mee besig te hou. God het elke ding gemaak dat dit pas in ‘n bepaalde tyd, maar Hy […]

Wat Maak Die Lewe Die Moeite Werd?

deur Jen Thorn | April 1, 2016 Wat Maak Die Lewe Die Moeite Werd? Dit is nie aan die mens self te danke dat hy kan eet en drink en onder al sy arbeid nog die goeie kan geniet nie. Ek het ingesien dat dit ‘n gawe uit die hand van God is. Wie kan […]

Ons Moet Nie Wanhoop Nie

Deur Joan| Maart 30, 2016   Ons Moet Nie Wanhoop Nie Ek het in vertwyfeling geraak oor alles waarmee ek my met soveel sorg in hierdie wêreld besig gehou het. ‘n Mens wat wat met wysheid en kennis gewerk en sukses behaal het, laat sy besittings na aan een wat glad nie daarvoor gewerk het […]