Die Slotsom

Die Slotsom deur Joy Forney | Mei 13, 2016 “Die slotsom van alles wat jy gehoor het, is dit: Dien God en gehoorsaam sy gebooie. Dit is wat van die mens gevra word. God sal rekenskap eis oor alles wat gedoen word, ook oor wat in die geheim gedoen word, of dit goed is of […]
’n Brief aan Matrikulante

’n Brief aan Matrikulante deur Angela | Mei 11, 2016 Liewe Bailey, Britton, Brooklyn, en Shelbi, Ek kan die eerste dag toe julle na my huis toe gekom het en rondom my kombuistafel gesit het nog so goed onthou. Wanneer ek terugdink daaraan, dink ek dat ek net so op my senuwees was soos julle. […]
Leef met Vrymoedigheid!

Leef met Vrymoedigheid! deur Jen Thorn |Mei 9, 2016 Welkom by die laaste week van ons Prediker studie! Ons begin hierdie week met verse wat nogal verwarrend kan wees. Werp jou brood op die water, Eerndag kry jy dit terug. Hou jou besittings op sewe, selfs ag plekke, want jy weet nie watter teëspoed oor […]
Die Dwaasheid Van Luiheid

Die Dwaasheid Van Luiheid Deur Jen Thorn | Mei 6, 2016 Salomo was werklik ‘n merkwaardige man. In 2 Kronieke 2 gee God basies vir Salomo een wens. Hy kan vir enige iets vra, en die Here sal dit vir hom gee. Baie van ons sou gevra het vir gesondheid of rykdom of dalk ‘n […]
Alles van My

Alles van My Deur WhitneyD| Mei 4, 2016 Ek het net “nee” gesê vir nog ‘n media maal versoek deur my twee tieners hierdie week. Sedert dien voel dit asof ek deesdae baie “nee” sê, Ek sê regtig doelbewus “ja” wanneer ek kan. Dit is hoekom ons ‘n rot as ‘n troeteldier het. Heh . […]
Werk en Rus

Werk en Rus deur Joy Forney | Mei 2, 2o16 “Eet dus jou brood met vreugde, drink jou wyn met ‘n bly gemoed; God het lankal reeds goedgekeur wat jy doen. Dra altyd wit klere, versorg jou hare met olie. Geniet die lewe met die vrou wat jy liefhet, dié lewe wat tot niks kom […]
Die Dood Kom

Die Dood Kom deur Jen Thorn | April 29, 2016 Die dood kom . Dit kom met geweld, met baie geraas, en neem honderde siele saam met dit. Dit kom saggies in die middel van die nag en ruk ‘n persoon uit hul drome. Dit kom sonder waarskuwing en steel ‘n mens se asem en […]
Eet, Drink En Wees Vrolik

Eet, Drink En Wees Vrolik deur Terria | April 27, 2016 Prediker 8:14-15 Ook hier lei wat op die aarde gebeur, tot niks: oor regverdiges kom wat goddeloses toekom, oor goddeloses kom wat regverdiges toekom. Ook hierin, sê ek, kom dit tot niks. Ek het vreugde aanbeveel: daar is niks beter vir die mens in […]
Gerhoorsaam aan Gesag God Se Manier

Deur WhitneyD | April 25, 201 Gerhoorsaam aan Gesag God Se Manier Wie het werklik wysheid? Wie kan verklaar wat gebeur? Wysheid maak ‘n mens vriendelik, dit verander ‘n strak gesig. Wat my betref: Gehoorsaam die bevel van die koning op grond van die eed van getrouheid voor God. Moenie voortvarend wees nie, moenie by […]
Die Jesus wat ons nodig het…

deur WhitneyD| April 22, 2016 Die Jesus wat ons nodig het… “Dit het ek gevind, sê die Prediker, toe ek een en een bymekaar gesit het om die regte insig te kry. Wat ek nog altyd soek, het ek nie gevind nie. Ek het wel uit duisend mense een betroubare man gevind, maar so ‘n […]