Ons Toekoms Is Veilig

Ons Toekoms Is Veilig Deur Julie / 24 April 2020 / Gee Hoop Mini-Reeks Huidiglik is die riglyn hier in die Verenigde Koninkryk om soveel as moontlik tuis te bly. Daar is slegs enkele redes wanneer jy wel toegelaat word om die huis te verlaat, waarvan een is om een maal per dag te gaan […]

God Is Aan My Kant

God Is Aan My Kant Deur Melissa / 23 April 2020 / Gee Hoop Mini-Reeks Hierdie lente was veronderstel om soos die einde van ‘n groot wedloop te voel. Dit was veronderstel om soos ‘n groot oorwinning en opwindend en vol hoop te voel. Dit was veronderstel om ‘n tyd vir feesviering, aansporing en ‘n […]

Geloof In Die Betroubare God

Geloof In Die Betroubare God Deur Karina / 22 April 2020 / Gee Hoop Mini-Reeks Al sou die vyeboom nie bot nie en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en […]

Sy Genade Kan Jou Deurdra

Sy Genade Kan Jou Deurdra Deur Krista / 21 April 2020 / Gee Hoop Mini-Reeks Vir party beteken hierdie tyd van sosiale afstand algehele isolasie. Hulle werk van die huis af, het virtuele vergaderings met vriende en kollegas en stroom aanlyn eredienste. As ‘n ma van vyf kinders, is dit allesbehalwe die geval sover dit […]

Ek Wil ‘n Heilige Lewe Hê

  Ek Wil ‘n Heilige Lewe Hê Deur Angela / 20 April 2020 / Gee Hoop Mini-Reeks Dit weet ek: God is goed, selfs wanneer die lewe druk. As ek die draaiboek van my lewe die afgelope paar weke sou skryf, sou dit ‘n mengsel wees van komedie, drama en hartseer. Selfs te midde van […]

Maranata

Maranata Deur Jen / 17 April 2020 / Opgestaan Wanneer Christene in die eerste eeu die Nagmaal gevier het, het hulle ‘n gebed gebid wat eindig met ‘Maranata,’ wat beteken: ‘Ons Here, kom.’ As Christene sien ons uit na die wederkoms van Jesus, wanneer Hy na ons toe sal terugkeer om alle sondes eens en […]

In Sy Naam

In Sy Naam Deur Julie / 15 April 2020 / Opgestaan Ek kyk graag na ‘n goeie fliek. Ek geniet dit om deur die verhaal meegesleur te raak en te probeer uitwerk wat gebeur en hoe dit gaan eindig. Maar ek raak taamlik gefrustreerd met rolprente waarvan ‘n mens onseker is wat die uiteinde was. […]

‘n Nuwe Lewe Nou

‘n Nuwe Lewe Nou Deur Kaitlyn / 13 April 2020 / Opgestaan Ons verse van vandag handel oor twee vroue by twee verskillende grafte: Maria Magdelena by die leë graf van Jesus, en Marta, die suster van Lasarus wat oor haar broer treur buite sy graf. Op die terreine van hierdie twee grafte is daar […]

Die wêreld sal weet

Die wêreld sal weet Deur Crystal / 10 April 2020 / Opgestaan Vandag se Skrif bring ons na die tafel waar Jesus saam met die dissipels gesit het die aand toe Hy gevange geneem is. Jesus het alles geweet, wat sou kom en wat dit van Hom sou verg en Hy het gebid. Hy het […]

Hierdie Sondaar se Interpretasie van om Waardig te Wandel

Hierdie Sondaar se Interpretasie van om Waardig te Wandel Deur Sara / 8 April 2020 / Opgestaan Daar word vir ons gesê dat ons op ‘n wyse moet leef wat met die roeping op ons lewens ooreenstem (Efesiërs 4:1). In sy brief aan die Efesiërs, beskryf Paulus God se roeping op ons lewens as volgelinge […]