Om Te Lewe in Vryheid deur Vergifnis

Om Te Lewe in Vryheid deur Vergifnis deur Angela | Nov 4, 2016 Toe die Jy is Vergewe studie boek aangekondig is, het ek gedink dat dit dalk nie ‘n onderwerp is wat werklik baie met my gepraat het nie. Ek was nog altyd ‘n “goeie meisie,” het uit die moeilikheid gebly en het probeer […]
Om Vergifnis Te Kies Oor Bitterheid

Om Vergifnis Te Kies Oor Bitterheid deur Angela | Nov 3, 2016 | Gedurende my lewe het ek baie proewe in die gesig gestaar. Elke uitdaging het my gevorm in dit wat ek vandag is. Sommige mense sal sê dat ek het die volste reg om bitter te wees, maar om die woede saam met […]
Wag op die Here

Wag op die Here deur Angela | Nov, 2, 2016 | (Melissa se vorige getuienis is gedeel in hoofstuk sewe van ons Jy is Vergewe boek.) Ek het die telefoon neergesit na ek my storie met Joan gedeel het, en vir die eerste keer in ‘n paar weke het God my gevul met ‘n bietjie […]
Die Krag van God se Woord

Die Krag van God se Woord deur Angela | Nov 1, 2016 Hierdie was die mees ongelooflikste studie. Om uit te vind hoeveel God my liefhet en hoe diep Sy vergifnis vir my is, is oorweldigend. Dag vir dag was ek weg geblaas oor die Verse wat ons gelees het. Ek het deur middel van hierdie […]
Omdat Hy My Vergewe, Kan Ek Myself Vergewe

Omdat Hy My Vergewe, Kan Ek Myself Vergewe deur Angela | Okt 31, 2016 | In Januarie 2016 het ek myself verbind om ‘n een jaar daglikse bybel leesplan te votlooi. Binne drie weke het ek van die wa afgeval. Daar was soveel oorgangsstadium in my lewe. Laat ek verduidelik: In Oktober 2015 het ek […]
Hoe kan jy WEET dat jy is Vergewe?

Hoe kan jy WEET dat jy is Vergewe? by WhitneyD | Okt 28, 2016 Hoe kan jy WEET dat jy is Vergewe? Hierdie laaste agt weke het gevlieg, en ek bid dat ons hierdie studie ‘n bietjie verwoest eindig, baie veranderd, en in volledige ontsag vir ons wonderlike God en Sy gawe van vergifnis. Baie […]
Pragtige Voete Bring Goeie Nuus

Pragtige Voete Bring Goeie Nuus deur Angela | Okt 26, 2016 Hulle het haar Moses genoem. ‘n Onwaarskynlike heldin, Harriet Tubman was vyf voet hoog en het ‘n breinbesering op die ouderdom van 15 opgedoen toe ‘n swaar yster gewig in haar rigting gegooi is. In die jare wat gevolg het, was sy geteister deur […]
Week 8 –Nou Is Jou Tyd… GAAN!

Week 8 –Nou Is Jou Tyd… GAAN! deur Angela | Oct 24, 2016 | Vir sewe weke nou het ons gelees, gedeel, en gedelf in wat dit beteken om vergewe te word. Stadig, dag vir dag, het ons hierdie lewensveranderende waarheid van God se Woord geneem en dit toegepas op ons harte. Ek weet dat […]
DIE VREUGDE VAN ONS VERLOSSING

DIE VREUGDE VAN ONS VERLOSSING deur Jen Thorn | Okt 21, 2016 William Tyndale was ‘n geleerde wat die Bybel vertaal het in ‘n vroeë vorm van moderne Engels. Hy was baie uitgesproke oor sy sienings, en veral passievol oor die goeie nuus van die evangelie. Tyndale het gesê, “Evangelion (dit wat ons die evangelie […]
Die Vrug Van Vergifnis – Liefde en Vreugde

Die Vrug Van Vergifnis – Liefde en Vreugde Deur WhitneyD |Okt 17, 2016 Dit was ‘n Herfs Maandagoggend ‘n paar weke gelede, en soos ‘n vis uit die water was hierdie voorstedelike mamma oppad na die groot stad Chicago vir die dag. Ek het onlangs aansoek gedoen vir ‘n internasionale Visa, en die meer-as-gewoonlik-besige konsulaat […]