Die Dinge Van Die Aarde En ’N Sekuriteit Wat Nooit Vervaag Nie

deur WhitneyD | Januarie 24, 2018 “’n Gelowige wat arm is, moet hom daarin verheug dat hy sy aansien in God het, en een wat ryk is, dat hy voor God gering is, want die ryke sal vergaan soos ‘n veldblom. As die son met sy gloeiende hitte opkom, verskroei dit die plantegroei, die blomme […]

Jakobus – Week 1 – Kies Vreugde Te Midde van Beproewinge

deur Angela | Januarie 22, 2018 | Jakobus Ek is baie lief vir hierdie tyd van die jaar.  Januarie is ‘n maand vir nuwe uitdagings, oor begin, nuwe doelwitte en jaarlikse voornemens … wat, as ek eerlik moet wees, altyd moeilik is om te hou. Dis ‘n tyd wanneer ons terugkyk op die vorige jaar […]

INLEIDING TOT JAKOBUS

deur Angela | Januarie 19, 2081 | Jakobus Wanneer jy die boek Jakobus in die Nuwe Testament lees, lees jy iets wat deur Jesus se half-broer geskryf is. Hoe ongelooflik is dit nie om woorde te lees wat deur ‘n man geskryf is wat in dieselfde huis as Jesus grootgeword het nie.  Jakobus word nooit […]

JAKOBUS Vertalings Nou Beskikbaar

deur Angela | Januarie 17, 2018 (Ons opkomende studie: JAKOBUS.. is in 17 tale vertaal) Elke keer wanneer ons die Skrif lees, wil ons God op ‘n nuwe en vars manier ontmoet. En ons wil langs die weg vriende maak – ware vriende wat ons sal help om die kleinste oorwinning te vier en wat […]