Lewensegte Geloof

Deur Whitney Daugherty | Februarie 16, 2018 | Jakobus Die wêreld sal jou vertel dat jy kan leef met een voet in die wêreld en een voet in die lewe vir die Koninkryk. Maar Jakobus wys ons die Weg, die Waarheid en die enigste pad na ware lewe. Dit is ‘n alles-in verhouding met Jesus […]

Hardloop die Genadewedloop

Deur amandacunningham | Februarie 14, 2018 | Jakobus Wanneer jy in een fase van jou lewe is, is dit so maklik om te wil jaag na die volgende fase. ‘n Onderhoud mag dalk lei na ‘n nuwe werk, wat hopelik sal help om ‘n nuwe kar te kan bekostig, en daardie kar sal perfek wees […]

As Die Here Wil

Deur SaraLindsey | Februarie 12, 2018 | Jakobus Ek het hierdie blog twee dae na Kersfees begin skryf, op ‘n ysige Wes-Texas oggend, terwyl ek langs die kant van ‘n snelweg gesit het. Ons het net klaar hulp verleen by twee verskillende ongelukke wat ons sien gebeur het. Die verse het in my gedagtes gebly […]

Heelhartige Toewyding

Deur Terria Moore | Februarie 9, 2018 | Jakobus Wat is na aan jou hart? Is dit jou familie, vriende, jou stokperdjies, beroep of selfs jou bediening? Miskien is dit ‘n passie vir kuns, reis, musiek, vermaak of kos. Dit is maklik om met halfhartige toewyding aan God te leef. Jakobus spoor gelowiges aan om […]

Soek God Se Wysheid

Deur Angela | Februarie 7, 2018 | Jakobus Voordat ek ‘n ma geword het, het ek gedink ek gaan ‘n wonderlike ma wees. Ek was seker daarvan, want ek het al die regte boeke gelees, ek het babas opgepas toe ek ‘n tiener was, ek het my Primêre onderwysgraad gekry EN ek het ervaring van […]

Wees Versigtig Wat Jy Onderrig

Deur Jen Thorn | Februarie 5, 2018 | Jakobus Vandag pak ons ‘n groot onderwerp aan wat na aan almal se harte is – die sonde van die tong. Dit is ‘n universele sonde. Almal worstel daarmee en almal struikel. Daar is nie ‘n enkele persoon wat in staat is om hierdie klein deel van […]

Geloof wat werk

deur Andrea | Februarie 2, 2018 | Jakobus   Wat ons doen, sê baie oor wat ons sê ons glo. Soos die spreekwoord lui: “daar lê baie myle tussen doen en sê”. “Dit is redelik maklik om te sê ons het geloof in ons harte, maar as daardie geloof nie tot uiting kom deur goeie […]

Herken En Weerstaan Die Sonde Van Bevooroordeeldheid 

deur WhitneyD | Januarie 31, 2018 | Jakobus My broers, julle wat glo in ons Here Jesus Christus, die Here aan wie die heerlikheid behoort, moet mense nie volgens hulle uiterlike beoordeel nie. – Jakobus 2:1 Ons staan regop en ons is vinnig om dit te ontken. Dit kan nie ons wees nie.  Partydigheid. Vooroordeel.  Diskriminasie. […]

Week 2 – Saai Waarheid In Ons Harte

deur LyliDunbar | Januarie 29, 2018 | Jakobus Ek en ‘n groep vroue het die afgelope 30 weke elke Dinsdag vir drie ure in ‘n klas deurgebring waar ons, onder leiding van ‘n gekwalifiseerde huweliks- en gesinsberader, vaardighede in die gesinslewe bespreek het. Een onvergeetlike aand het die onderwyser voor in die klas gestaan en […]

Elke Goeie Ding

deur Jen Thorn | Januarie 26, 2018 | Jakobus Soos die Kersseisoen op ‘n einde kom, vind ek vandag se verse besonder gepas. Die Kersversierings is afgehaal en die geskenke weggepak. Die Nuwejaar is hier, en met dit kom ons Nuwejaarsvoornemens. Baie van ons Nuwejaarsvoornemens is elke jaar dieselfde. Ons wil meer gesond wees, ons […]