Vier Maniere Om Te Bid In Lyding

Vier Maniere Om Te Bid In Lyding deur WhitneyD|10 Feb 2016 As jy net vir een ding elke dag vir die volgende 30 (in die hoop dat God sal antwoord in die manier wat jy begeer) kon bid, wat sou dit wees? Stop. Moenie te hard dink nie. Volledige deursigtigheid hier,  meisies. Wat is die […]

Bid Dat Ons God Mag Ken

Bid Dat Ons God Mag Ken deur Angela| Feb 7, 2016 “hou ek ook nie op om God vir julle te dank nie. Wanneer ek in my gebede aan julle dink, bid ek dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader aan wie die heerlikheid behoort, deur sy Gees aan julle wysheid gee […]

Standvastig in Gebed

Standvastig in Gebed deur Whitney|Feb 5, 2016  “Volhard in die gebed! Wees daarby waaksaam en dankbaar” Kolossense 4:2 Ek veronderstel daar is baie oordrewe dinge wat jy kan sê  aan ‘n jong man en vrou wat op die punt staan om te trou . Dit was naby die einde van ons voorhuwelikse berading sessies en […]

Bid & Moenie Opgee Nie

Bid & Moenie Opgee Nie by Angela | Feb 2, 2016 | Bid & Moenie Opgee Nie Ek dink my dogters het ‘n bladsy geneem uit “hoe om te kry wat jy wil hê” van die vrou wat in die gelykenis in hierdie Skrifgedeelte beskryf word. Praat van volharding. Hierdie weduwee gee net nie op […]

Bid Met Opregtheid

deur Jen Thorn | Jan 31, 2016 | Bid met Opregtheid Vertrou altyd op Hom, my volk, stort julle hart voor Hom uit!God is vir ons ‘n toevlug. Sela Psalms 62:9 Welkom by week 4 van ons gebed studie. Voordat ons begin met Maandag se verse, wil ek sê hoe trots ek is met almal van […]

Gebede van Vervloeking

deur Jen Thorn | Jan 28, 2016 | Gebede van Vervloeking Wanneer ek onregverdigheid sien, dan maak dit my terselfdertyd hartseer en woedend. As iemand iets werklik gruwelik teenoor my kinders of my man sou doen, sal ek wil sien dat hulle verpletter word. En wanneer ek sommige van die afgryslike dinge sien wat rondom […]

Kies Gebed Bo Bekommernis

Kies Gebed Bo Bekommernis deur Angela | Jan 26, 2016 | Ek neig om te sukkel met bekommernis. Eerlikwaar, ek probeer om dit nie te doen nie…dit gebeur sommer net. Daar is selfs dae wat ek myself kry dat ek bekommerd is dat ek te veel kommer…! En glo my, ek is ‘n regte kwelgees. […]

Die Psalms Bid

deur Joy Forney | Jan 24, 2016 | Die Psalms Bid Vir ongeveer 10 jaar was hierdie my gunsteling manier om te bid. Elke oggend, na ek my Bybel gelees het, het ek ‘n Psalms gekies en gebid as ‘n vorm van aanbidding aan die Here. Nie net leen al die Psalms hulleself tot lof […]

Gebed Verhoog Ons Afhanklikheid na God

Gebed Verhoog Ons Afhanklikheid na God Deur JenThorn|22 Jan 16 ‘n Paar jaar gelede het ek besluit om ‘n appelboom te plant. Ek het ‘n klein baba boompie bestel, wat gelyk het soos ‘n stokkie met een blaar aan. Ons het dit liefdevol die naam gegee: “die appelstok”. ‘n Paar jaar het verbygegaan, en my […]

Ons gebede Maak Saak

Ons gebede Maak Saak deur Angela | Jan 19, 2016 | Ek kan net dink aan die hartseer vir diegene wie Tabitha lief gehad het, gevoel het toe Petrus aangemoedig is om haar te gaan sien. Dit was ‘n ernstige uitstrek deur diegene wie gerou het en wat oorgekom is met hartseer van die afsterwe van hul […]