Kom Julle Sondaars, Arm en Behoeftig…

Kom Julle Sondaars, Arm en Behoeftig… Deur WhitneyD|4 Maart 2016 ” Die meer volwasse gelowige is , hoe groter is die kans dat hy sy mond in enige manier van uitdrukking van aanbidding oopmaak en uit kom , in die eerste plek , met ‘n belydenis van sy eie onwaardigheid . ” ~ John MacArthur […]

Die Praktyk van Danksegging (En Aankondiging Van Volgende Studie)

Die Praktyk van Danksegging (En Aankondiging Van Volgende Studie) Deur Joy Forney |Mar 1,2016 Die Praktyk van Danksegging Ek is nie van nature ‘n dankbare mens nie. Ek word nie elke oggend wakker met lof op my lippe nie. O, hoe wens ek, ek het. My dierbare man het my nou die dag daaraan herinner […]

‘n Geestelike Dissipline Wat Jy In Die Bed Kan Doen

‘n Geestelike Dissipline Wat Jy In Die Bed Kan Doen Deur Jen Thorn |29 Feb 2016 Welkom by die laaste week van ons “Gebed” studie. Ek is so trots op jou dat jy by ons gebly het gedurende hierdie weke, en ek hoop dat jy gegroei het in jou begrip van en liefde vir gebed. […]

Bid Jy Tot ‘n Vrygewige God?

Bid Jy Tot ‘n Vrygewige God? deur Jen Thorn |26 Feb 2016 Die nuwe jaar het nie begin soos ek dit beplan of gebid nie. Ons het baie siekte, onverwagte tandheelkundige prosedures, siek troeteldiere, en ‘n minibus wat begin het om problem te gee, gehad. Terwyl stygende rekeningl frustrerend was – en beslis nie waarvoor […]

Wanneer God sê “Wag”

Wanneer God sê “Wag” deur Whitney D |24 Februarie 2016 “In praying, we are often occupied with ourselves, with our own needs, and our own efforts in the presentation of them. In waiting upon God, the first thought is of the God upon whom we wait. God longs to reveal Himself, to fill us with […]

Wanneer God Nee Sê

Week 7: Wanneer God Nee Sê deur Angela |22 Feb 2016   Vandag se skrif is een wat baie na aan my hart is. Dit is ‘n moeilike konsep om te verstaan… God antwoord gebede met ‘n “Nee” Hoekom sou ‘n liefdevolle God nie vir sy kinders gee waarvoor hulle gevra het nie.? Ons het laasweek gelees […]

Hoekom Hoor God Ons Gebede?

Hoekom Hoor God Ons Gebede? deur Jen Thorn |19 Feb 2016 Romeine 8:26-27 Die Gees staan ons ook in ons swakheid by: ons weet nie wat en hoe ons behoort te bid nie, maar die Gees self pleit vir ons met versugtinge wat nie met woorde gesê word nie. En God, wat die harte deurgrond, […]

God Is Naby Die Gebrokenes

deur Terria|17 Feb 2016 God is naby die gebrokenes “Here, help my” “Asseblief God, nee” “Hoekom, God, hoekom?” Die meeste van my gebede was drie woorde of minder … die kort skokkend pleit gebede van hartseer. Maak nie saak van die grootte, daardie eenvoudige gebede was genoeg vir die God van die heelal om op […]

God Is Naby

God Is Naby deur WhitneyD|Feb 14, 2104 Hy het stadig sy pad met die trappies afgemaak, half in ‘n diep slaap en my naam gefluister terywl hy probeer het om nie te struikel nie.  “Ma,” het hy gefluister In sy verwarring en uitputting kon hy skaars my naam uitkry, maar ons mamas is ingeskakel in […]

Julle moet julle vyande liefhê

deur Jen Thorn|12 Feb 2016 Julle moet julle vyande liefhê “Maar vir julle wat na My luister, sê Ek: Julle moet julle vyande liefhê; doen goed aan die mense deur wie julle gehaat word; seën die mense deur wie julle vervloek word; bid vir die mense deur wie julle sleg behandel word. – Lukas 6:27-28 […]