God Se Liefde Omhels Ons

God Se Liefde Omhels Ons Angela Wie wysheid het, sal op hierdie woorde ag slaan. Wie verstandig is, sal dit ter harte neem, want wat die Here doen is reg. Die regverdiges lewe daarvolgens, en die opstandiges kom daardeur tot ‘n val. – Hosea 14:10 Ek wil ‘n wyse vrou wees. En ek weet dat […]
Dit Is Nooit Te Laat Nie

Dit Is Nooit Te Laat Nie Angela Bely jou sondes en keer terug na die Here toe; Sê vir Hom, “Vergewe tog al ons sondes en aanvaar ons in genade, sodat ons weer ‘n lofoffer aan U kan bring. – Hosea 14:2 Na al die oordeel waarvan ons in die boek Hosea lees, herinner Petrus […]
Bepleit Ons Saak

Bepleit Ons Saak Angela Die Here sê vir Juda: “Ek sal julle saak behartig en namens julle wraak neem. Ek sal Babel se see laat opdroog, die fonteine sonder water laat.” – Jeremia 51:36 Die inval van die Assiriërs was soos ‘n warm, droë wind vanuit die woestyn wat die mense versmoor het en al […]
Oorwinnaar Oor Die Dood, Kragtig Om Te Red

Oorwinnaar Oor Die Dood, Kragtig Om Te Red Angela Moet Ek hulle loskoop uit die doderyk? Moet Ek hulle red uit die dood? O dood, bring maar jou verskrikking! O doderyk, bring maar jou plae! Ek sal beslis nie medelye hê nie. – Hosea 13:14 Daar was geen koning, geen prinses of heerser in staat […]
Alles Tot Sy Eer

Alles Tot Sy Eer Angela Die Here lei die regverdiges op hulle pad, maar die pad van die goddeloses lei tot ondergang . – Psalms 1:6 Die mense van Israel was in ‘n afwaartse spiraal as gevolg van hulle sonde. Hosea het hulle gewaarsku dat hulle meer en meer sonde doen, sonder enige berou of […]
‘n Toets Vir Die Hart

‘n Toets Vir Die Hart Angela Maar Efraim het My aangehou tart en verdien die dood. Ek sal hom straf vir sy skandelike gedrag. – Hosea 12:15 Vandag gaan ons voort met die vergelyking tussen Jakob en die mense van Israel. Hosea herinner hulle aan die tyd toe Jakob na sy oom toe was om […]
Niks Kan Ons Skei Nie

Niks Kan Ons Skei Nie Angela Maar ek is die Here jou God van Egipte se tyd af. Ek gaan jou weer in tente laat woon soos in in die woestyntyd. – Hosea 12:10 Alhoewel Israel finansiële voorspoed en goeie huise gehad het, het God se oordeel hulle weer in ballingskap en nederige tente gebring. […]
Worstel Of Oorgee

Worstel Of Oorgee Angela Die Here is die almagtige God, die Here sal onthou.” Wat jy moet doen, is om na jou God toe terug te keer: jy moet Hom liefhê en sy bevele gehoorsaam, jy moet jou hoop altyd op jou God vestig. – Hosea 12:6-7 Vandag se verse herinner ons aan Jakob se […]
God Gee Nooit Op Nie

God Gee Nooit Op Nie Angela Maar hoe kan Ek jou prysgee, Efraim? Hoe kan Ek jou laat vaar, Israel? Hoe kan Ek jou vernietig soos Adma, met jou maak soos met Sebojim? Ek kan dit nie oor my hart kry nie. My liefde brand te sterk. Ek sal my gloeiende toorn bedwing, Ek sal […]
Oes Standvastige Liefde

Oes Standvastige Liefde Angela Ek het gesê: “Saai volgens my wil, en julle sal my liefde oes. Ploeg vir julle ‘n nuwe land! Dit is nou die tyd om na my wil te vra sodat Ek kan kom en weldade oor julle uitgiet.” – Hosea 10:12 Ek is mal oor vandag se verse! Ons het […]