Verskillende Gawes … Selfde Doel

“Jesus works in community. For that reason, you find no personal pronouns in the earliest description of the church.”- Max Lucado Waag ek om dit te sê? Jy. Ek. Ons ….. ons was gemaak vir dit….. Elkeen van ons is doelbewus uniek, spesiaal ontwerp met sekere gawes en vermoëns om te dien, aan te moedig […]

Gemaak vir die Plaaslike Kerk

Hulle het hulle heelhartig toegelê op die leer van die apostels en die onderlinge verbondenheid, die gemeenskaplike maaltyd en die gebede. Handelinge 2:42 Welkom by week 5 van ons Gemaak vir Verhoudings studie. Hierdie week praat ons oor die feit dat ons gemaak is vir die plaaslike kerk. Iemand het eenkeer gesê dat baie Christene […]

{Die liggaam van Christus} in aksie: Saam is ons sterker

Ek kan vir jou storie vir storie vertel, wat terug begin van die tyd toe ek ‘n klein dogertjie was….. ‘n Sak vol kruideniersware weg gesteek in die agterste sitplek van ons motor tydens kerk ‘n Aanbod vir gratis kindersorg tydens ‘n seisoen van aand klasse. Kerk kamp geleerdheid kennisgewings jaar na jaar. Rommel sakke […]

Woon in Eenheid {Week 4: Die Liggaam van God}

Eerlik, ek hou nie van enigiets wat oor my drup nie … veral nie iets taai en klewerige nie. As ma, kry ek baie daarvan {en kan ek ‘n amen kry?!}. Maar, ek is lief vir hierdie woorde prentjie van geurige olie wat uitgegiet word op Aäron. Dit streel en kalmeer my siel. Kyk na […]

Ons is gemaak vir Mekaar (Week 4: Die Liggaam van God)

EK IS LIEF vir hierdie meisies …. Ek het die voorreg gehad… nee, die seën om hul DG Leier (Dissipelskap Leier) te wees vir vyf jaar. Ek het gesien hoe hulle reg voor my oë groei van dierbare pre-tieners in hulle sewende graad tot pragtige tieners wat nou in die elfde graad is. Tyd gaan […]

{Saamleef in Verhoudings met ons families} Wat sal hulle onthou?

Ek is die doener in die huis. Ons mammas het ‘n konstante pols oor wat die staat –van-die-huis is op enige oomblik, het ons nie ? En ons is nie bang om ons eie klein pers konferensies te hou en dit aan te kondig aan iemand wat wil luister . Ek is ‘n kosmaker, skoolwerk […]

Saamleef in Verhoudings Met ons Families

Hey vriende! Vandag het ons ‘n spesiale gas pos van een van my diebare vriende hier in Dallas, Vanessa van kelliandvanessa.com. Ek is lief vir Vanessa se hart en haar begeerte om vroue … veral mammas, te help om ‘n lewe van liefde na te streef deur die blog wat sy saam met haar mede-stigter […]

Deur druk in die Ondankbare

23 Januarie 2015 –Hoe meer ek gegee het, hoe meer het sy gevat. Sy het nie eers dankie gesê nie. Sy het my nie in die oë gekyk nie. Sy het gevra en ek het gegee. Ek het my tyd, my energie, en my geld gegee. Vir maande aan een, het ek in myself belê, […]

Ons is Gemaak om Saam te Hardloop

21 Januarie 2015 Ek het hierdie afgelope Desember my derde halfmarathon gehardloop. En laat ek regtig eerlik wees met julle almal, ek is nie een van daardie atlete wat hou van hardloop nie. Dit is moeilk by tye, en o kan so pynvol wees. Sommige van my vriende wat saam met my hardloop, hardloop vinnger […]