Die Geskenk van intimiteit met God in ons Gebrokenheid

Die Geskenk van intimiteit met God in ons Gebrokenheid deur Angela | Maart 29, 2017 My pa het twintig jaar gelede vir my raad gegee waarna ek dikwels terugverwys. Hy het gesê, “As God ‘n roeping op jou hart lê, sal Hy ‘n weg vind om dit tot voleinding te bring.” Jy hoef nie bekommerd […]

Week 3 – Sarah en Onvrugbaarheid

Week 3 – Sarah en Onvrugbaarheid deur Jen Thorn | Maart 27, 2017 Hierdie week kyk ons na die swaar onderwerp van onvrugbaarheid. Dit is swaar, want dit is so pynlik, dit dreineer mense emosioneel, en dit beïnvloed mense se hele lewens. Baie mense het hulle hele lewe gewag om uiteindelik kinders te hê, net […]

Nie Nodig Om te Vrees Nie.

Nie Nodig Om te Vrees Nie. deur Jen Thorn | Maart 24, 2016 Vrees… Dit kan veroorsaak word deur amper enige iets. Dit kan teweegebring word deur mense, teenspoed, verlies, die verlede en onsekerheid oor die toekoms. Vrees is daardie gevoel van angstigheid oor die uitkoms van iets; dat jou behoeftes of begeertes nie bevredig […]

Wees Sterk en Dapper

Wees Sterk en Dapper Deur Angela | Maart 22, 2017 Moses is een van my absolute geliefkoosde karakters van die Bybel. Hy was ‘n man wat baie foute gemaak het, sy tekortkominge en gebreke was in die openbare oog vir almal om te sien, hy het swak gevoel toe hy sterk moes wees, en het […]

Week 2 – Moses – Vrees En Swakheid

Week 2 – Moses – Vrees En Swakheid deur Whitney | Maart 20, 2017 “Wat kan in ons lewens verander as ons waarlik glo… in ons binneste, dat God ons sien en ons hoor? Van watter sonde sou ons wegdraai? Watter sekerheid sou ons verkry? Wat as ons waarlik glo dat God Sy beloftes hou? […]

Verlies en Eensaamheid

Verlies en Eensaamheid Deur Jen Thorn | Maart 17, 2017 Verlies en eensaamheid is immer teenwoordige realiteite. Hoewel ons aan die einde gekom het van hierdie week se studie oor hierdie onderwerpe, eindig hulle nie in ons lewens nie. Ek het verlies ervaar as ‘n tiener. Alhoewel die donker en drukkende wolk van hartseer, vrees […]

Jy Is Nie Alleen Nie. Vind God In Ons Gebrokenheid

Jy Is Nie Alleen Nie. Vind God In Ons Gebrokenheid Deur Whitney | Maart 15, 2017 Sy liggaam was gebreek. Letterlik. Ons het geluister na die ongevalle dokter terwyl hy die toestand van my man se skouer, wat nou in té veel stukkies was om te tel, beskryf het. Een klein misstap op die winter […]

Week 1 Naomi & Verlies

Week 1 – Naomi & Verlies deur Angela | Maart 13, 2016 Welkom by die eerste week van ons “Gebroke en Verlos studie!” Ek is so bly dat jy saam met ons hierdie studie gaan doen, en ek sien daarna uit om die volgende ses weke saam met jou deur te bring, terwyl ons leer […]

Gebroke & Verlos Inleiding

Gebroke & Verlos Inleiding deur Angela | Maart 10, 2017 Gebroke Dit beteken om beskadig te wees, of nie meer in ‘n behoorlike werkende toestand te wees nie. Jy sien dit in siekte wat ‘n energieke en lewendige liggaam verwoes. Jy sien dit in families waar huwelike verbrokkel. Jy sien dit in verhoudings wat ly […]

Gebroke & Verlos – VERTALINGS!!!

Gebroke & Verlos – VERTALINGS!!! Deur Angela | Maart 1, 2017  Hier by Lief God Grootliks  is die belê in wat regtig belangrik nog altyd die dryfkrag van wat ons doen. Ons het die voorreg gehad om nou vir ‘n rukkie vroue reg oor die wêreld te inspireer, aan te moedig en toe te rus, […]