Verkondig Die Evangelie Aan Jouself, Maar Moet Nie Daar Stop Nie…

Verkondig Die Evangelie Aan Jouself, Maar Moet Nie Daar Stop Nie… Deur Whitney | April 21, 2017 Ek was doodmoeg, dus was die slaaptydroetine die langste ooit in die geskiedenis van ouerskap. Ons het styf teen mekaar ingekruip – rûe gekrap en room gesmeer aan droë hande en voete, en gekneusde knieë en elmboë van […]

Dit Is Volbring

Dit Is Volbring Deur Angela | April 19, 2017 Liewe suster, Jou verlossing is hier. Die hoogste prys is betaal vir jou lewe. Jy hoef nie meer as ‘n slaaf van jou sondes, jou verslawings of jou versoekings te leef nie, maar jy kan jou verlossing met ope arms aanneem. Hardloop, jubel en wees vry […]

Week 6: Jesus, Gebroke vir Ons

Week 6: Jesus, Gebroke vir Ons Deur Jen Thorn | April 17, 2017 Goeie môre en welkom by die laaste week van ons Gebroke en Verlos studie. Ek is so bly dat jy tot hierdie laaste week saam met ons gebly het, want ek glo dat hierdie week die mees belangrike week in ons studie […]

Die Gevaar Van Vriendskap Met Die Wêreld.

Die Gevaar Van Vriendskap Met Die Wêreld. Deur Angela | April 14, 2017 Dit is tyd vir skoonmaak in my lewe – letterlik die skoonmaak van my kaste, en figuurlik van my hart. Ons leef in ‘n wêreld wat ons bombardeer met die behoefte vir meer, beter, nuwer en groter. Dit is so maklik om […]

Hardloop Vry

Hardloop Vry Deur Angela | April 12, 2017 “Want so groot as die afstand tussen hemel en aarde is, so groot is sy liefde vir dié wat Hom dien. So ver as die ooste van die weste af is, so ver verwyder Hy ons oortredinge van ons af. Soos ‘n vader hom ontferm oor sy […]

Week 5 Die Owerspelige Vrou

Week 5 Die Owerspelige Vrou Deur Whitney | April 10, 2017  Sy is uitgevang.   In die openbaar blootgelê. Dít waarmee sy in die geheim probeer wegkom het, is nou aan die lig gebring. En nou is sy van alle kante af aangeval deur woedende mense wat haar kritiseer en veroordeel en uitroep dat sy […]

Sy Verlossende Werk

Sy Verlossende Werk deur Angela | April 7, 2017 My pasgebore babadogtertjie het haar ogies oopgemaak en na my gestaar. Sy het haar ogies geknip terwyl sy probeer het om gewoond te raak aan die lig in die kamer. Ek het my oë geknip om die trane te probeer terughou wat gedreig het om te […]

Roem In Die Here

Roem In Die Here Deur Whitney | April 5, 2017 “Dink maar net, broers, aan wat julle was toe julle geroep is. Volgens die opvatting van mense was daar nie baie geleerdes of baie invloedrykes of baie mense van aansien onder julle nie. En tog, wat vir die wêreld onsin is, het God uitgekies om […]

Week 4 Niemand Is Te Gebroke Vir God Nie.

Week 4 Niemand Is Te Gebroke Vir God Nie. deur Angela | April 3, 2017 In die boek, “Surprised by Joy”, vertel C.S. Lewis ‘n verhaal uit sy kinderjare, oor een van sy mees geliefde onderwysers, Mr. Kirkpatrick. Hy was ‘n briljante onderwyser en ‘n persoonlike vriend van C.S. Lewis se pa. Hy was die […]

Hande Uitgestrek En Harte Vol

Hande Uitgestrek En Harte Vol Deur Angela | Maart 31, 2017 My hande was leeg, en my hart was gebroke. Ek was by die huis op die 3-dae verlof na my miskraam en ek het blindelings gestaar na die flitsende rekenaarskerm voor my. Ek het probeer om my Bybel te lees, maar ek kon nie […]