Lewe, en dit in Oorvloed

Lewe, en dit in Oorvloed Deur Brittany / 2 April 2021 / Markus Het jy al ooit daardie een ding gesoek wat jy gedink het die lewe vir jou makliker gaan maak, en dan besef jy dat jy eintlik iets anders nodig gehad het? Ek doen dit gereeld. Dit kan iets so kleins wees as […]

Die Lyding van Jesus

Die Lyding van Jesus Deur Angela / 31 Maart 2021 / Markus Die feit dat God Jesus nie van die kruis gered het nie, is een van die moeilikste waarhede om te aanvaar. Jesus het die ondenkbare gewillig en gehoorsaam verdra sodat ons dit nie hoef te doen nie. Daar was geen kortpad na die […]

Jesus, die Messias

Jesus, die Messias Deur Crystal / 29 Maart 2021 / Markus Daar is ‘n draad geweef van Genesis tot Openbaring wat Jesus perfek in die posisie geplaas het om die wêreld te laat weet wie Hy werklik is: die Messias. Ons weet van Jesus se wonderbaarlike geboorte. Ons het gesien hoe Johannes die Doper die […]

Albaste

Albaste Deur Sara / 26 Maart 2021 / Markus Tussen al die gebeure in Markus 14, is daar verse ingesluit oor ‘n vrou, Maria, wat ‘n albaste fles vol olie op Jesus se kop uitgegiet het. Wat kan ons uit hierdie gebeurtenis leer? Dit moet aan ons herbevestig dat Jesus waardig is. Nie oor wat […]

Vervolg, maar nie Verlaat nie.

Vervolg, maar nie Verlaat nie Deur Terria / 24 Maart 2021 / Markus “En die evangelie moet eers aan al die nasies verkondig word. Wanneer hulle julle gryp om julle oor te lewer, moet julle julle nie vooruit bekommer oor wat julle sal sê nie, maar julle moet praat soos dit op daardie oomblik aan julle […]

Die Hoeksteen

Die Hoeksteen Deur Julie / 22 Maart 2021 / Markus Het jy al ooit ongemaklike vrae oor jou geloof gehad? Of het mense jou al ongemaklike vrae gevra, met die enigste bedoeling om jou te mislei? Dit is nooit ‘n lekker plek om te wees nie en tog kan selfs hierdie tye aan ons geleenthede […]

Bid met Krag

Bid met Krag Deur Lyli / 19 Maart 2021 / Markus ‘n Groepie gelowiges in Duitsland het in 1727 bymekaargekom vir ‘n Nagmaaldiens, gelei deur Nicholas Zinzendorf. Die jong leier het weke spandeer om elke lid van die gemeente te gaan besoek omdat daar so ‘n groot verdeeldheid in die kerk was. Hy het hulle […]

Om te Dien

    Deur Andrea / 17 Maart 2021 / Markus   ‘Wat wil jy hê moet ek vir jou doen?’ Jesus het in alles wat Hy gedoen het, elke aksie wat Hy geneem het, elke persoon wat hy teëgekom het, elke gesprek wat hy gehad het, gedemonstreer dat Hy ons in gedagte gehad het. Alhoewel […]

Kap Dit Af!

Kap Dit Af! Angela Perritt / 15 Maart 2021 / Markus “As jou hand jou van My afvallig laat word, kap hom af! Dit is beter dat jy vermink in die lewe ingaan as dat jy altwee jou hande het en na die hel toe gaan, in die onblusbare vuur. – Markus 9:43 ‘n Vrou in […]

Luister na Hom

Luister na Hom Deur Jen / 12 Maart 2021 / Markus Kan jy jou voorstel dat jy saam met ’n paar vriende teen ’n berg opgaan en skielik begin een van jou vriende se klere blink skyn?! Dan verskyn daar twee ander mense uit die bloute en ’n stem begin uit die lug praat? Dit […]