Laat Ons Nader tot God

Laat Ons Nader tot God deur Angela | Augustus 5, 2016 | Ek is lief vir ‘n goeie storie. Die probleem is dat ek kleinmoedige is en word maklik moedeloos, so ongeveer halfpad deur enige verhaal, moet ek die drang om op te hou lees weerstaan. Elke epiese avontuur is vol konflik en struikelblokke. Ek […]

Drie woorde om te sê wanneer jy geloof verloor…

Drie woorde om te sê wanneer jy geloof verloor… deur WhitneyD | Augustus 3, 2016 | “Die Here is getrou…” 2 Thess 3:3 Ons was byna 2000 myl van die huis af as gevolg van ons verbintenis om doelbewus avontuur te vind in ons vroeë jare van huwelik. Die dag het bestaan uit ‘n warmer […]

Dawid. ‘n Man van Geloof

Dawid. ‘n Man van Geloof deur Jen Thorn | Aug 1, 2016 | Dawid ‘n MAN VAN GELOOF Goeie more en welkom by ons finale week van ons Dawid studie. Ek hoop julle het dit net geniet  soveel as wat ek het.! Vandag se gedeelte is moontlik een van die mees bekende verhale in die […]

Ons Is God Se Mense

Ons Is God Se Mense deur Angela | Julie 29, 2016 Ons het almal ‘n verlede en hierdie stories het ons gevorm in wie ons vandag is. En terwyl ons stories almal baie verskillend is, is dít wat hulle in gemeen het, die feit dat ons stories die mening wat ons van onsself het, aandui. […]

JESUS, GELIEFDE VAN GOD…

JESUS, GELIEFDE VAN GOD… Deur Jen Thorn | Julie 28, 2016 Dawid was bekend vir baie goeie dinge. Hy was ‘n goeie koning, ‘n wonderlike vriend, ‘n kragtige vegter en hierdie week sien ons dat hy gereken is as ‘n man na God se hart. Maar ons het ook gesien dat hoe ongelooflik Dawid ookal […]

Week 7:Dawid Die Man Na God Se Hart

Week 7: Dawid Die Man Na God Se Hart Deur Angela | July 25, 2016 Tot nou toe in ons studie het ons Dawid gesien as: Die Skaapwagter Die Koning Die Man Die Vegter Die Vriend Die Sondaar En hierdie week fokus ons op Dawid: Die Man Na God Se Hart. Wat ek die meeste […]

Is Jou Lewe Gekenmerk Deur Bekering

Is Jou Lewe Gekenmerk Deur Bekering Deur Jen Thorne | Julie 22 As ons lees oor die bybelse aartsvaders, is dit maklik om hulle op ‘n voetstuk te plaas en hulle te sien as super goddelik. Ons sien hulle met geloof so sterk, dat hulle dapper kan staar in die monde van leeus in, Farao […]

Jesus: Die Hoop van Sondaars

Jesus: Die Hoop van Sondaars deur Angela | Jul 20, 2016 | Ek is lief vir Dawid. Hy is eerlik een van my gunstelinge. Om te lees oor sy swak keuses, sy minder as bewonderenswaardig besluite, en sy selfsug … nie een van my gunsteling onderwerpe vir hierdie liefdevolle Dawid meisie nie. Ek hou daarvan […]

Week 6: Dawid Die Sondaar

Week 6: Dawid Die Sondaar deur WhitneyD | Jul 18, 2016 DAWID DIE SONDAAR Toe die routyd oor was, het Dawid haar na sy huis toe laat haal. Sy het sy vrou geword en vir hom ‘n seun in die wêreld gebring. Maar wat Dawid gedoen het, was verkeerd in die oë van die Here. […]

‘n Itieme Vriend

‘n Itieme Vriend by WhitneyD | Jul 15, 2016 | Ek is vasgenael deur die idee dat God my ken nie net as Sy volgelinge nie, maar as ‘n goeie vriend. Hy weet dat wanneer ek moeg of verlore word, draai ek my hare in lang toue. Hy weet wanneer ek diep en lank lag, […]