Die Doel van Geloof

Die Doel van Geloof Crystal Stine Toe my man vir my gevra het om te trou, was ons op die voorstoep van my ouerhuis en ek het dit nie maklik gemaak vir hom nie. Ek was in ‘n sweetpakbroek, gereed vir ‘n gemaklike aand saam met familie, maar in plaas daarvan was ek en hy […]

Opstandingshoop

Opstandingshoop Katie Shott HOOP.                                                                                                                     Is dit nie ‘n mooi woord nie? Een Afrikaanse woordeboek se definisie beskryf dit as ‘n wensende verwagting; vertroue dat iets wat jy verlang, sal gebeur. Maar dit is soveel meer. Soos ek die afgelope ruk oor hoop nadink, besef ek hoe baie ek dié woord in gesprekke gebruik, maar hoeveel die […]

Troos in moeilike tye

Troos in moeilike tye Mary Leslie Verlede jaar het ek in die loop van drie maande, twee beste vriende verloor. Een is ná ‘n jare lange stryd teen kanker oorlede en het sy vrou en vier kinders agtergelaat. My ander vriend is skielik in ‘n tragiese motorongeluk oorlede en het sy vrou en twee jong […]

Die Goedheid van God

Die Goedheid van God Melissa Fuller Verbeel ek my, of tref verlies ‘n mens drie-drie? Of is dit vier keer? Dit wil vir my voorkom dat wanneer ek ook al ‘n groot verlies gely het, nog een kort op sy hakke volg. Verlies het ‘n manier om ons diep seer te maak, om ons hoop […]

Sterk en Selfversekerd

Sterk en Selfversekerd Julie McIlhatton Het jy ‘n telefoonstem? Miskien praat jy anders met verskillende mense, afhangend van wie dit is of waar jy is. Toe ek in Londen gewoon het, het die mense by wie ek gewoon het geweet wanneer ek met iemand by die huis in Noord-Ierland gepraat het, want my aksent het […]

Hoop: ‘n Teer Wapen

Hoop: ‘n Teer Wapen Grace Ann Hopkins Ek het onlangs opgemerk dat ek neig tot apatie. Ek voel ek het deur die lewe gewandel volgens die geraas van hierdie wêreld, en toegelaat dat angs my wese en my doel beïnvloed. Ek mis dit om te sien hoe die waarheid oorlog voer en wen teen die […]

Soet vrugte

Soet vrugte Lyli Dunbar Ek het met groot verwagting by my skoonsuster se tafel gesit. Sy het daardie middag vir my die oorvloedige oes van swartbessies gewys wat daardie jaar in haar tuin gegroei het. Nou was ek op die punt om die soet vrugte te proe in ‘n tert wat sy met liefde voorberei […]

Swaarkry Kweek Hoop

Swaarkry Kweek Hoop “Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding, en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop; en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan […]

Blywende Hoop – Inleiding

Hoop kan iets moeiliks wees. Dit kan vir ons groot vreugde bring, of ons kan groot teleurstelling ervaar wanneer ons hoop nie vervul word nie. Ons hoop vir ‘n verskeidenheid dinge: van ons ewige sekerheid tot positiewe uitslae, van herstelde verhoudings tot ‘n goeie nagrus. Maar wat beteken dit om waarlik jou hoop in iets […]