Dit Is Nie Te Laat Nie

Dit Is Nie Te Laat Nie Deur Whitney | September 6, 2017 Ek het sy ken in my een hand vasgehou, en hom gevra om in my oë te kyk. God is steeds lief vir jou, my seun. Hy sal nooit, ooit ophou om jou lief te hê nie. Hierdie seun van my sukkel om […]

Week 1 – Timoteus – Betekenislose Debatte

Deur Angela | September 4, 2017 Met elke studie probeer ek om ‘n weeklikse brief aan my dogters te skryf in die “Notas” deel van ons #LoveGodGreatly-Afrikaans joernale. Vir my is dit ‘n manier om te hersien wat God vir my geleer het in Sy Woord gedurende die vorige week, asook ‘n manier om dít […]

1 & 2 Timoteus Inleiding

deur Angela | September 3, 2017 Saulus, ‘n vervolger van Christene, het Jesus aangesig tot aangesig ontmoet op die pad na Damaskus, en hy is radikaal verander.  En hierdie verandering het hom gelei om kerke tot stand te bring, op sendingsreise te gaan en om baie van die Nuwe Testament te skryf. Twee van die […]

1 & 2 TIMOTEUS – VERTALINGS!!!

Deur Angela | Augustus 25, 2017 (Ons 1 & 2 Timoteus Bybelstudie joernaal vertaal in die Indonesies taal) Die dryfkrag van wat ons hier by Love God Greatly doen was nog altyd om te belê in dít wat waarlik belangrik is. Ons het nou al vir ‘n geruime tyd die voorreg om vrouens reg oor […]