Onverganklike Skoonheid

Onverganklike Skoonheid Claire Marshall Ek het maar onlangs dertig geword. Dit mag dalk vir party mense nie so oud wees nie, maar ek moet erken dit voel asof dit ‘n bietjie gou op my afgekom het. Namate ek ouer word, is daar nuwe dinge wat nou my gedagtes in beslag neem. Ek het agtergekom dat […]

‘n Voorbeeld om Na te Volg

‘n Voorbeeld om Na te Volg Lyli Dunbar “Dit is nie my skuld nie.” Hierdie frase het my gedagtes by baie geleenthede gevul wanneer ek gevoel het ek was onregerdig beskuldig of gekritiseer. Die onregverdigheid van die situasie oorweldig my met hartseer, en ek wil skree. Soms doen ons alles reg, maar die lewe loop […]

Die Volle Gestalte van Christus

Die Volle Gestalte van Christus Ebos Aifuobhokhan Een van my onderwysers sê altyd, “Christenskap is oefening.” Dit beteken hoe meer jy doen wat die Bybel sê, hoe meer begin die waarheid daarvan posvat en jou hart verander, sodat jy dit gereeld kan uitleef, veral wanneer jy voor uitdagings te staan ​​kom. Die apostel Petrus moedig […]

Bestanddele van die Christelike Geloof

Bestanddele van die Christelike Geloof Emily Hope As ‘n voormalige laerskool onderwyseres het ek altyd daarvan gehou om my studente van die groei van plante te leer. Die kinders was so opgewonde om te sien hoe met net ‘n paar dinge soos ‘n saad, grond, water en sonlig, ‘n pragtige plant sal groei. Dit het […]

Kies Liefde

Kies Liefde Kelli Trontel Party mense sê liefde is ‘n gevoel, maar ek glo dit is ‘n keuse. Dit is om te kies om lief te hê, selfs as en wanneer ons nie so voel nie. Ek het nooit hierdie soort liefde ten volle besef totdat ek deur ‘n egskeiding gegaan het nie. Die soort […]

Tuis met Christus

Tuis met Christus Jayci Williams Aan die einde van 2023 het ek begin dink en bid oor wat my woord vir 2024 moet wees, of dat die woord wat ek sou bid, die komende jaar sou kenmerk. God het ‘n eenvoudige woord in my gedagtes gebring: tuis. Tuis? God, wat wil U hê dat ek […]

Die Beste Lê Nog Voor

Die Beste Lê Nog Voor Angela Perritt Vriendin, om in die gebrokenheid en sonde van ons wêreld te leef, is moeilik. Ek weet daar is dae wat ons harte smag na die hemel en ons gedagtes rus benodig. Rus van “wat as,” rus van vrese en rus van die onbekende. Om te leer om te […]

Oorwinning oor Beproewings – Inleiding

Wie was Petrus? Petrus was ‘n passievolle en toegewyde dissipel, ‘n “ooggetuie van die lyde van Christus” (1 Petrus 5:1). Petrus, wat eens op ‘n tyd ‘n eenvoudige visserman was, het ‘n sleutel leier in die vroeë Christelike kerk geword. Daar word dikwels na hom verwys as die “rots” waarop Jesus sy kerk gebou het […]