Die Voorsienigheid van God

Hier is ons aan die einde van ons Ester-studie en ek hoop van harte dat jy met nuwe oë na hierdie verhaal kon kyk. Ek bid dat jy hierdeur geseën is en dat dit jou gehelp het om meer van God te leer. Die verhaal van Ester is ‘n pragtige beeld van die volmaakte werking […]
Net Omdat Ons Kan, Beteken Nie Ons Moet Nie

Na maande van wag, het die son uiteindelik losgebreek van die nag, en die gevreesde dag het aangebreek, die dertiende dag van die twaalfde maand, die maand van Adar. Tog het God, in sy ongelooflike betrokkenheid in die verhaal van Ester, die “bordjies verhang.” Alhoewel Haman se bose plan nie gestop kon word nie, was […]
Vertrou God se Plan tydens Beproewings

Het jy al ooit iets gedoen waaroor jy onmiddellik spyt was? Iewers in my laerskooljare het ek toegelaat dat een van my vriendinne my wiskunde huiswerk afskryf. Ons onderwyser het my vriendin uitgevang met ons altwee se huiswerk by haar. In die gang het ons albei ‘n deeglike skrobbering gekry omdat ons oneerlik was. Ek […]
Met Die Oog Op ‘n Tyd Soos Hierdie

Wat as God elke enkele gebeurtenis van die lewe georkestreer het ter voorbereiding vir dít waarvoor jy nou te staan gaan kom? Wat as hierdie nou jou tyd is? Daar is net een jy. Daar is net een persoon in hierdie wêreld met jou presiese persoonlikheid, jou erfenis, jou vaardighede, talente en met jou agtergrond. […]
Staan Met Selfvertroue

Bou moed Wanneer ek Ester 7 lees, verbeel ek my die kamer is gespanne met afwagting. Ester, geklee in koninklike klere, het voor haar man, koning Ahasveros, gestaan met haar hart wat waarskynlik vinnig en hard klop. Sy was op die punt om die vyand te openbaar wat haar lewe en die lewens van haar […]
Wag Op Die Here

Om te wag! Dit is vir die meeste van ons so moeilik. Ons hou nie daarvan om te wag nie. Om die waarheid te sê, die tegnologiese vooruitgang het veroorsaak dat ons nog minder daarvan hou om te wag, want alles is vinnig. Selfs die gedagte dat ons vir enige iets moet wag frustreer ons. […]
Leef Met ‘n Nederige Hart

My kerk het onlangs deur die boek Ester gewerk. Dit was so ‘n seën vir my, aangesien ek nog nooit voorheen hierdie besondere deel van die Skrif in diepte bestudeer het nie. Terwyl ons saam hoofstuk vir hoofstuk en vers vir vers gelees het, het ek pragtige aspekte van God se karakter herken wat my […]
Ons Smagting na Belangrikheid

“Verder het Haman gesê: “En dit is nie al nie, koningin Ester het selfs niemand behalwe vir my saam met die koning uitgenooi na die maaltyd wat sy voorberei het. Ek is ook vir môre saam met die koning deur haar uitgenooi. 13 En tog bevredig dit alles my nie so lank ek die Jood […]
Beweeg Met Vertroue Vorentoe

Ek wonder wat Ester gevoel het toe sy op die derde dag na die sonsopkoms gekyk het. “Op die derde dag het Ester haar koninklike klere aangetrek en in die binneste voorhof van die paleis gaan staan…” (Ester 5:1) Dit was die dag waarop Ester òf ‘n heldin sou word òf sou sterf. As ek […]
Durf Die Toekoms Aan Met Gebed

Gelukkig het koninklike families ‘n paar eeue gelede die mag verloor om iemand dood te maak omdat hulle verkeerd aangespreek is. Daar bestaan egter steeds protokolle om die koninklike familie in Brittanje te ontmoet. (Ek is seker dit geld ook in ander lande met koninklike families.) As jy Koning Charles ontmoet, moet hy as “U […]