‘n Helper uit die Hemel Gestuur

‘n Helper uit die Hemel Gestuur “Lofwaardig is die Here, die God van Israel, want Hy het sy volk in genade opgesoek en vir hulle verlossing bewerk. ‘n Sterk Verlosser het Hy vir ons laat opstaan uit die huis van sy dienaar Dawid. So het die Here dit reeds van oudsher belowe deur die mond […]
‘n Groot Plan van Verlossing

‘n Groot Plan van Verlossing Melissa Fuller Die lewe kan ons maklik oorweldig. Soms lyk dit of dinge goed gaan, en dan word ons getref met golf na golf van verlies, teleurstelling en pyn. Ons word voortdurend daaraan herinner dat ons in ’n gebroke wêreld leef en dat ons ’n Verlosser nodig het. Maar ons […]
Hy Sien, Hy Ken, Hy Gee Om – Inleiding

Die Evangelie van Lukas bied ‘n unieke perspektief op Christus se lewe. Lukas het Jesus nie persoonlik ontmoet nie, en tog het hy Hom gevolg. Lukas was ‘n dokter, ‘n intellektuele persoon, wat geesdriftig was om alles oor Jesus met sy vriend Teofilus te deel. Lukas leer ons van die menslikheid van Jesus, die Seunskap […]