God is Ons Bron

God is Ons Bron Andrea Howey In Lukas 12:29-32 sê Jesus vir sy dissipels: “Julle moet julle ook nie gedurig afvra wat julle gaan eet of drink nie, en julle moenie besorg wees nie. Dit is alles dinge waaroor die ongelowiges in die wêreld begaan is, maar julle het ‘n Vader wat weet dat julle dit […]
Ruimhartigheid en Aanbidding

Ruimhartigheid en Aanbidding Kelli Trontel Ek het onlangs vir ‘n nie-winsgewende organisasie begin werk. Hulle missie is om mense te bereik wat die volgende generasie van evangelie beskermhere kan word. Ek het geen idee gehad wat ‘n “evangelie beskermheer” was nie, en die afgelope paar maande was so ‘n seëning, aangesien die Here ‘n pragtige […]
Die Leeu en die Lam

Die Leeu en die Lam Grace Ann Hopkins In die wêreld van sielkunde het ek geleer dat ‘n mens se oortuigings en kognisies jou gedrag beïnvloed. Ek het gevind dat hierdie teorie en sentiment baie waar is in my eie lewe. Wanneer ek byvoorbeeld glo dat ek ’n las is en dat mense nie omgee […]
Meer as Genoeg

Meer as Genoeg Katie Shott Wanneer was die laaste keer wat jy deur Jesus verras is? Hierdie vraag is onlangs in ons Bybelstudiegroep gevra en dit het ons laat dink dat ons, dalk selfs onbewustelik, op beperkte wyses aan God gedink het in terme van wat Hy kan doen, hoe Hy sal werk of hoe […]
Ore om te Hoor

Ore om te Hoor Brittany Salmon Het jy al ooit ‘n goeie vriend gehad wat die evangelie al baie keer gehoor het en tog het hulle nog nie toegelaat dat dit hul harte sag maak en hul lewens verander nie? Of wat van jou? Het jy al die Goeie Nuus van Jesus gehoor, maar die […]
Jesus Sien Jou

Jesus Sien Jou Petra Stoneman Aan die begin van hierdie nuwe week in ons studie van die Evangelie van Lukas, vind ons Jesus naby Kapernaum, spesifiek naby ‘n dorp met die naam Nain. Jesus en sy dissipels, asook ‘n groot skare mense wat hulle gevolg het, het na Nain gestap. Net buite die dorpie het […]
By Sy Voete

By Sy Voete Ebos Aifuobhokhan “In daardie tyd het Jesus uitgegaan na die berg toe om te bid en die hele nag deurgebring in gebed tot God.” – Lukas 6:12 Ek het Jesus lief en sy menswees terwyl Hy op die aarde was, maak my nog liewer vir Hom. Hy was volledig God en volledig […]
Wie Kan?

Wie Kan? Lyli Dunbar Ek en my man het in die teater gesit en met verwondering gekyk na ‘n pragtige fliek kyk wat die krag van God vertoon. ’n Jong seun het amper verdrink en die dokter het vir sy ma gesê dat daar geen hoop vir genesing is nie. Daardie gelowige vrou het voor […]
Ons Missieverklaring

Ons Missieverklaring Terria Moore Hoekom is jy hier? Waartoe het God jou geroep? Wie het God jou geroep om na uit te reik? Wat is jou missieverklaring? Vir gelowiges is dit noodsaaklik om te weet dat ons dink en optree in ooreenstemming met God se Woord. God het ons geroep om sy verteenwoordigers te […]
Veranderd

Veranderd Julie McIlhatton Is daar al ooit aan jou ‘n bynaam gegee? Byname kan gegee word as gevolg van iets wat jy gedoen het, die manier hoe jy lyk, wat jou van is of om jou te onderskei van iemand wat dieselfde naam as jy het. Daar word dikwels na Johannes verwys as Johannes die […]