Ek sal jou hand neem

Ek sal jou hand neem Lyli Dunbar Ek het voor die wyd uitgestrekte oseaan gestaan en met vreesgevulde oë gekyk hoe die golwe meedoënloos teen die strand gebots het. Die muur van water was hoër as my 10-jaar oue kleine lyfie en ek wou nie ingaan nie, want ek was seker dat ek in die […]

Die Wingerdstok

Die Wingerdstok Kelli Trontel Ek sal nooit die woorde vergeet wat die Here tot my gespreek het toe die lewe wat ek geken het, uit my en my kinders se lewe uitgestap het nie. Met trane wat teen my wange afstroom, het ek gekyk hoe sy kar van ons huis af wegry. Ek het bly […]

Gemaak vir Gemeenskap

Gemaak vir Gemeenskap Ebos Aifuobhokhan “God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep.” – Genesis 1:27 Toe God hierdie aarde geskep het, het Hy gesien dat alles wat Hy geskep het, goed was. Nadat Hy die mens geskep het, […]

Nie Gemaak Om Alleen Te Wees Nie – Inleiding

Ek wil heel eerste graag sê: ek weet dit is moeilik. Om “In gemeenskap” te leef, klink asof dit so maklik moet wees, en sommige mense laat dit moeiteloos lyk. Laat ek egter eerlik wees voordat ons met hierdie vier weke lange reis om gemeenskap in ons lewens aan te kweek, begin. Dit is nie […]

Ons is Getuies

Ons is Getuies Katie Shott ‘n Klompie jare gelede het ons die voorreg gehad om in Jerusalem te woon en God daar te dien. Wat ‘n ongelooflike geloofsverrykende ervaring was dit nie om te kon wandel waar Jesus gewandel het en om te sien hoe dít wat ons in die Evangelies oor Jesus lees, vir […]

Krag uit Gebrokenheid

Krag uit Gebrokenheid Crystal Stine “Simon, Simon!” het Jesus gesê. “Luister! Die Satan het daarop aangedring om julle soos koring te sif. Maar Ek het vir jou gebid dat jou geloof jou nie begewe nie. As jy weer tot inkeer gekom het, moet jy jou broers versterk.” – Lukas 22:31-32 ‘n Paar jaar gelede het […]

Loof die Koning

Loof die Koning Ebos Aifbouhokhan “Loof die Koning, Hy wat in die Naam van die Here kom! Vrede in die hemel en eer aan God in die hoogste hemel!” –Lukas 19:38 Loof die God van die hele aarde, ons Verlosser en Koning. Die Een wat is en wat weer sal kom. Die ewige Koning. Die […]

Hy Onthou Jou Naam

Hy Onthou Jou Naam Emma Harper (uit die Young Women Love God Greatly Bybel) Is dit vir jou moeilik om mense se name te onthou? Vir my ma is dit baie moeilik. Sy kan glad nie mense se name onthou nie. Ek doen egter iets wat vir my groot verleentheid veroorsaak: ek dink ek ken […]

Net Een het Teruggegaan

Net Een het Teruggegaan Mary Leslie Racine Stel jouself vir ‘n oomblik voor hoe dit sou gewees het om melaatsheid te hê. Jy was ‘n uitgeworpene van die samelewing. Jy moes wegbly van enigiemand wat nie die siekte gehad het nie, dus moes jy alleen woon of in ‘n kolonie saam met ander wat melaats […]

Die Koste

Die Koste Cristin Tippin ”Iemand wat nie sy kruis dra en agter My aan kom nie, kan nie my dissipel wees nie.” – Lukas 14:27 Ek onthou ‘n tyd uit my kinderdae toe ek baie graag ‘n spesifieke speelding wou hê. Ek het my ma daarvoor gevra en sy het vir my gesê ek kan […]