Roep Uit in Geloof

Roep Uit in Geloof Kelli Trontel Het jy al ooit ‘n langdurige seisoen van swaarkry beleef? Het dit al ooit vir jou gevoel asof jou lewe deur hartseer gedefinieër word? Dan is jy nie alleen nie. Ek self het ook al groot verlies, hartseer en teleurstelling deurgemaak, en dit troos darem om te weet ons […]

Ten Volle Oortuig

Ten Volle Oortuig Cristin Tippin In seisone van lyding kan hoop ‘n moeilike ding wees om aan vas te hou. Seisoene waar ons hoopvol is, kan verander in seisoene van moegheid, hartseer, twyfel en wanhoop terwyl lyding voortduur.   Ek en my man het jare lank gehoop om ons gesin te laat groei, maar hoop […]

Deur dit Alles is Hy Getrou

Deur dit Alles is Hy Getrou Petra Stoneman “Maar hulle het na ‘n beter vaderland, dit is die hemelse, verlang.  Daarom is God nie skaam om hulle God genoem te word nie; trouens, Hy het vir hulle ‘n stad gereed gemaak.” –Hebreërs 11:16— Ek het ‘n Christen geword op die mooi ouderdom van sewentien. Sedertdien […]

Die Doel van Geloof

Die Doel van Geloof Crystal Stine Toe my man vir my gevra het om te trou, was ons op die voorstoep van my ouerhuis en ek het dit nie maklik gemaak vir hom nie. Ek was in ‘n sweetpakbroek, gereed vir ‘n gemaklike aand saam met familie, maar in plaas daarvan was ek en hy […]

Opstandingshoop

Opstandingshoop Katie Shott HOOP.                                                                                                                     Is dit nie ‘n mooi woord nie? Een Afrikaanse woordeboek se definisie beskryf dit as ‘n wensende verwagting; vertroue dat iets wat jy verlang, sal gebeur. Maar dit is soveel meer. Soos ek die afgelope ruk oor hoop nadink, besef ek hoe baie ek dié woord in gesprekke gebruik, maar hoeveel die […]

Troos in moeilike tye

Troos in moeilike tye Mary Leslie Verlede jaar het ek in die loop van drie maande, twee beste vriende verloor. Een is ná ‘n jare lange stryd teen kanker oorlede en het sy vrou en vier kinders agtergelaat. My ander vriend is skielik in ‘n tragiese motorongeluk oorlede en het sy vrou en twee jong […]

Die Goedheid van God

Die Goedheid van God Melissa Fuller Verbeel ek my, of tref verlies ‘n mens drie-drie? Of is dit vier keer? Dit wil vir my voorkom dat wanneer ek ook al ‘n groot verlies gely het, nog een kort op sy hakke volg. Verlies het ‘n manier om ons diep seer te maak, om ons hoop […]

Sterk en Selfversekerd

Sterk en Selfversekerd Julie McIlhatton Het jy ‘n telefoonstem? Miskien praat jy anders met verskillende mense, afhangend van wie dit is of waar jy is. Toe ek in Londen gewoon het, het die mense by wie ek gewoon het geweet wanneer ek met iemand by die huis in Noord-Ierland gepraat het, want my aksent het […]

Hoop: ‘n Teer Wapen

Hoop: ‘n Teer Wapen Grace Ann Hopkins Ek het onlangs opgemerk dat ek neig tot apatie. Ek voel ek het deur die lewe gewandel volgens die geraas van hierdie wêreld, en toegelaat dat angs my wese en my doel beïnvloed. Ek mis dit om te sien hoe die waarheid oorlog voer en wen teen die […]

Soet vrugte

Soet vrugte Lyli Dunbar Ek het met groot verwagting by my skoonsuster se tafel gesit. Sy het daardie middag vir my die oorvloedige oes van swartbessies gewys wat daardie jaar in haar tuin gegroei het. Nou was ek op die punt om die soet vrugte te proe in ‘n tert wat sy met liefde voorberei […]